“Challenges and Opportunities in Discipling the Nations”
TGIF Durbanville
Challenges and Opportunities in Discipling the Nations
His Return – Our Departure!
Surely these are end times! Nevertheless, what makes us ready for His coming? Should our concern be His coming to earth or should it be our departure (physical death)? What is it that makes us eligible for His return?
Keuses en die verandering van denke
“Van ‘n slagoffer van godsdiens, na ‘n oorwinnaar en oorwinnende in Christus Jesus. Gebaseer op Romeine 12:2, het ek geleer om nie deur godsdiens, kultuur, of die wêreld gevorm te word nie, maar deur die vernuwing van God se Woord.”
Geen TGIF
Hierdie Vrydag is daar geen TGIF. Ons wens al ons vrouens ‘n geseënde Vrouedag toe.
What they are doing for His Kingdom!
Joseph is a missionary at Mission4africa. He is sharing his mission report with us on Friday. He will explain what they are doing for His Kingdom.
Hoe lyk dit in my lewe in Asië.
Praat graag oor identiteit, doel en aanwending. Hoe lyk dit in ons lewens, hoe lyk dit in my lewe in Asië.
Wat glo ek regtig?
Vrydag oggend is dit ‘n Gesamentlike Manne Byeenkoms by Kenridge Gemeente. Ons gaan koffie drink van 5:30am af en sitplekke inneem van 5:40am sodat ons 5:45am kan begin en mik om 6:30am klaar te maak. Ons gaan bietjie gesels rondom die tema “Wat glo ek regtig?” – Watter impak het ons geloof op ons daaglikse lewe? Wat het Jesus in gedagte gehad toe Hy van geloof gepraat het? Hy het belowe dat as ons in Hom glo ons groter dinge as Hy sal doen, maar sien ons dit in ons lewens? Indien nie – hoe bou ons geloof? Sien julle daar!
Laat asseblief vir Leon weet teen Woensdag 17 Julie sodat Leon die getalle kan deurstuur.
Datum: Vrydag 19 Julie
Waar: Kenridge Gemeente
Tyd: 05:30 AM vir 06:00 AM
Daar is gevolge wanneer jy uit die wil van God beweeg.
Iemand het eendag vir my ‘n woord kom gee – hy het gese ” daar is consequences wanneer jy uit die wil van God beweeg” ek het nie dadelik verstaan wat dit beteken nie, veral nie in die konteks van my eie lewe nie, dalk so bietjie “entitlement” van wanneer was ek nou uit die wil van die Here. Maar ek het vir Pappa Vader gevra om my hieroor te leer sodat ek dit kan verstaan. Kom luister gerus wat ek geleer het, en hoe dit my geestelike lewe en verhouding met die Here radikaal kom verander het.
Die vrees van God, toe en nou.
Die vrees van God, toe en nou.
Serve the nations – revolutionise the healthcare industry – make disciples.
Julita Kok het vir Valentine en Tammy ontmoet op een van haar Afrika reise.
“Valentine Mandizvidza and his wife Tammy Sian-Mandizvidza are ordinary people with an extraordinary vision and call. Valentine is a specialist spine surgeon (founder of ZimSpine ) who is totally sold out for the Lord and passionate about bringing light and healing to the nations. Dr. Val and his wife Dr. Tammy are called to serve the nations, revolutionise the healthcare industry and make disciples.”