Deel die inligting!
God is die Meester beplanner, beide op n mikro en makro vlak. Ek sal vertel hoe die Here Sy plan vir my lewe begin en laat gebeur het nieteenstaande my ongehoorsaamheid. Dit is waar vir elkeen wat Jesus toelaat om te heers in sy lewe, want dit is in lyn met die Vader se plan vir die Seun, Jesus Christus ons Heer.