28 Junie 2024 – Valentine and Tammy Sian-Mandizvidza

Serve the nations – revolutionise the healthcare industry – make disciples.

Julita Kok het vir Valentine en Tammy ontmoet op een van haar Afrika reise.

“Valentine Mandizvidza and his wife Tammy Sian-Mandizvidza are ordinary people with an extraordinary vision and call. Valentine is a specialist spine surgeon (founder of ZimSpine ) who is totally sold out for the Lord and passionate about bringing light and healing to the nations. Dr. Val and his wife Dr. Tammy are called to serve the nations, revolutionise the healthcare industry and make disciples.”

21 Junie 2024 – Johan Delport

Crossing the Rubicon – Een area in my lewe waar ek die burgeroorlog MOET wen.

Crossing the Rubicon – Een area in my lewe waar ek die burgeroorlog MOET wen.
Elke man beleef `n burgeroorlog in sy hart. Die oorlog tussen die Heilige Gees en my vlees. Daar is 6 areas waarin die Here my wil help om in oorwinning te leef. Ons gesels oor een van hierdie areas – my huwelik!

Johan is die pastoor by die Tygerberg Gesinskerk.

7 Junie 2024 – Leo Branders

Ons woorde het krag!

Ek was onlangs op n missionary trip na Zambia toe en ek sal baie graag vir julle wil vertel van wat ek daar geleer het. Hoe God nuwe dinge vir al sy kinders leer al is hulle in ‘n klein village ver weg. Asook ons woorde het krag. Dit het ek geleer op die trip sal dit graag wil deel met julle.

10 Mei 2024 – Errol Joemath

Net omdat jy misluk het, maak dit nie vir jou n mislukking nie

Ek is die leier van n mansgroep genoem Barrier Breaking Men en hierdie jaar vier ons 20 jaar Ons kom elke maand by Grandwest bykemaar,  mans van verskillende bedienings met net een doel, om die Naam van die Here groot te maak.  Ek gaan die manne bemoedig met n tema, “net omdat jy misluk het, maak dit nie vir jou n mislukking nie”

3 Mei 2024 – Adri Williams

Sterk staan vir mekaar!

So die praatjie gaan oor wat albei van ons afsonderlik deurgegaan het na die ongeluk (manlief kom ook saam) en hoe ons eers 8 jaar later besef het dat as ons net met mekaar gepraat het ipv sterk staan vir mekaar kon die emosionele genesing baie vinniger plaas gevind het. Baie waardevolle lewenslesse hier geleer na die ongeluk.