Deel die inligting!
Outydse film fotografie stem baie ooreen met hoe die lewe is. Ernst was ‘n professionele trou fotograaf en troues speel ‘n baie belangrike rol in die Bybel ook, die eerste wonderwerk was by ‘n troue gedoen.
TGIF Durbanville
Die verstandige en dom trou fotograaf