25 Julie 2014 – Frikkie Welsh
TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville. Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Frikkie Welsh kom deel Vrydag sy getuienis met ons, binne die raamwerk van ‘n bekende rugbyspeler. Hy het vir 13 jaar professionele rugby gespeel in Suid-Afrika, Brittanje en Frankryk. Hy het o.a. spanne soos Springbokke o’20, o’21 en o’23 verteenwoordig, S A “A” en dan ook ‘n paar provinsiale spanne soos die Sharks, Blou Bulle en Stormers. Frikkie…