25 Julie 2014 – Frikkie Welsh

Deel die inligting!

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Frikkie Welsh kom deel Vrydag sy getuienis met ons, binne die raamwerk van ‘n bekende rugbyspeler. Hy het vir 13 jaar professionele rugby gespeel in Suid-Afrika, Brittanje en Frankryk. Hy het o.a. spanne soos Springbokke o’20, o’21 en o’23 verteenwoordig, S A “A” en dan ook ‘n paar provinsiale spanne soos die Sharks, Blou Bulle en Stormers.
 
Frikkie woon al ‘n redelike tydjie in Durbanville saam met sy gesin.
Kom luister Vrydag na sy getuienis.
 
 Kennisgewings
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810
Tipe Rek:  Lopende
Nommer:  141 059 0154

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *