3 Okt 2014 – Mossie Kruger
TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville. Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom deel Mossie Kruger sy getuienis met ons, en ook die pad wat die Here met hom stap rondom gebed. Kennisgewings Vorige getuienisse: Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus. Sien julle Vrydag! Seën Gerhard Gebed en beradingskontak Lourens: 082 339 7728 Oswald : 079…