Deel die inligting!
TODAY GOD IS FIRST
Hierdie Vrydag (24 April) is Pastoor Daniel Ezra van Malaysia aan die woord. Sy visie om die seuns van Ishmael terug te bring na die Vader se huis. Hy bid al 20 jaar vir SA om die Cape Malay te ontmoet en te bedien.
Sy leuse: I live for the glory of God alone.
Vrydag 1 Mei is vakansiedag en dus geen TGIF nie.
TGIF Ontbyt
A-Koord is ’n bediening wat voortspruit uit The Veil en gaan voortaan Vrydae oggende ontbyt bedien na TGIF. Indien jy wil saameet en lekker filterkoffie drink moet ons vooraf weet hoeveel van julle wil eet. Kontak asb. vir Oswald om te bespreek. Daar sal net ’n beperkte aantal etes wees, so gou spring.
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
Hanno Fourie Show.
Kontak asb vir Oswald Opperman 0791089697 indien jy wil kaartjies wil hê.
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.
Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697