Focussing on God’s heart for the fatherless and our depraved indifference!
After being removed from my own parents (an alcoholic abusive dad and mentally disabled mother) at age 7, I was placed in foster care together with one of my sisters. We experienced life only as outsiders, looking in on this family’s life. They left us for Canada when we were 18 and 19 years old. Having experienced rejection, judgement, and emotional abuse, it was hard to comprehend that God shows His amazing love and faithfulness in Jesus. But once He came through, I’ve learned that His love never fails.
I have worked in several orphanages first in Haiti and then in Ethiopia, and it is my passion to speak for those who cannot speak for themselves. Here is a link to a video from one of the ministries I’ve worked for – focussing on God’s heart for the fatherless and our depraved indifference!
Nathan, een van ons eie manne, lewer sy getuienis Vrydag oggend.
“Ons is drie kinders wat ek die oudste is een Pa en Ma. Pa was ‘n Pastoor, het sy eie kerk gehad wat hy gestig het dis nog steeds in werking maar ons as familie is nie meer deel van die kerk nie maar steeds deel van die Liggaam van JESUS CHRISTUS.
Na die moord op my Pa het alles afdraand gegaan ondanks ‘n dubbele blessing van 2 seuns. So 20 jaar gelede het die storie begin van my lewe waar ek nou in is – GALASIËRS 2V20. “
Dieselfde krag wat Jesus uit die dood laat opstaan het, is elke dag teenwoordig in my lewe op aarde.
Wat my laat verstaan het dat God waarlik deel is van my lewe is toe Die Heilige Gees een oggend vroeg vir my openbaar het wat Gal 4 vers 6 en 7 werklik beteken.
Dieselfde krag wat Jesus uit die dood laat opstaan het, is elke dag teenwoordig in my lewe op aarde.
“30 Jaar gelede vind ek myself verlore en verslaaf op die strate van Hillbrow. Ek kom tot redding in n rehabilitasie sentrum en ek kan getuig dat God Sy woord hou wanneer Hy sê ek sal jou nooit begewe of verlaat nie. Al is ons ontrou bly Hy getrou.”
Hierdie Vrydag kuier Henry Pike by ons. Die formaat gaan in ‘n gesprekvorm wees en George Lehman van die Bikers Church gaan ook deelnaam aan die gesprek saam met Leon en Oswald. Die vraag wat bespreek gaan word is as die lewe na die dood die enigste ding is wat God jou bied, sal jy Hom nog steeds volg?
Dit beloof om baie interesant te wees so moet dit nie mis nie.
God in His incredible power, saved my life, as I walked away with three stitches in my finger, and not even one slash in my feet from the broken glass.
In September of 2018, we got a phone call in the afternoon that my brother wants to visit from Bloemfontein, busy with his studies, and drive all the way to Cape Town. My mother had no money, but God made a way for him to come. His words were, “I felt God telling me to come home. I do not know why, but I know for a fact that I need to come home now”! Meanwhile, I never knew what would happen that night. With my father being drunk, I needed to get out of the house, and therefore followed my mother to their band practise on a Wednesday night.
As I sat in my car that night, in quite an unsafe area, busy with a video call. The thought never crossed my mind that a lot of robberies occur in this area. While I was busy attending the call, out of the side of my eye, I noticed a massive rock, wrapped in a piece of clothing, coming towards my window. In a matter of seconds, a guy with a black hoody came through my window, wanting to take my phone, as he grabbed towards it. I resisted and pushed him out three times in total. As I sat there in the driver’s seat, I remember the amount of fear rushing through my body, as I screamed out for help. Suddenly everything in my mind went slow, but around me as fast as ever. I recount the thought of saying to myself, “Tonight I might die”. On the third time of resisting the guy, he took his right hand behind his back, and reached for a knife. All of this happened, while I screamed, like I have never screamed before! He took the knife, and in a matter of a few seconds, came through my window and stabbed three times. Every stab, hitting my chest, but I felt no pain. Little did I know, God was working a miracle, as the knife was unable to penetrate my body. Just as he finished stabbing, I ceased fighting and allowed him to take my phone, as I sat busy searching my body for wounds. When I found no knife wounds, I noticed that my finger had a wound, bleeding tremendously. I stepped out bare feet, not remembering the glass on the ground, but my feet felt no pain as I walked over the scattered pieces of glass.
God in His incredible power, saved my life, as I walked away with three stitches in my finger, and not even one slash in my feet from the broken glass.
Ons wil jou graag vriendelik uitnooi om hierdie wonderlike geleentheid by te woon. Die konferensie gaan oor Hoopen word aangebied deur Jacques Malan van Father’s Voice en hulle span.
Kyk na ‘n voorskou hier waar Jacques ons meer vertel van die Naweek.
Waar: Bergsig Konferensiesentrum op die H/v Protea- & Bolandweg, Vierlanden, Durbanville Tyd: Vrydagaand 28 Mei 2021 vanaf 18h00 – 21h00 Saterdag 29 Mei 2021 vanaf 09h00 – 16h00.
Die koste per Boeta/persoon is R 250.00 en sluit verversings en etes in.
Bring ‘n maat saam!
Kom investeer in jou eie lewe; saai asb jou R250 in by:
N G Kerk Durbanville Bergsig Absa Tjek rek no: 1410 590 154 Verwys: KONF—Jou van
Ons sien uit met ‘n massiewe verwagting wat God hierdie naweek in elke Boeta se lewe gaan doen, dat jou dinamika sal uitkom en dat niemand onveranderd huis toe sal gaan nie.
Vir meer besonderhede and besprekings, kontak asseblief vir Leon by 084 610 1739.
Vrydag kom Harold Abrahams van MES met ons gesels om ons ‘n blik te gee op wat in die wêreld van die haweloses aangaan en watter rol MES, asook ons daarin speel. Die grootste se gebod wat Jesus ons gegee het is om God lief te hê sodat Sy liefde deur ons kan vloei en ons dan ons naaste netso lief kan hê. So wie is jou naaste? Dalk die hawelose op die straathoek? Maar bitter min van ons weet hoe om met hierdie mense te werk en daarom is die werk van MES so krities in ons geveg teen die swaarkry rondom ons!
Die vraag is, hoe kan ons MES ondersteun in hierdie geveg – is dit dalk die mees effektiewe manier om die probleem aan te spreek?