14 Mei 2021 – Henry Pike

Is die lewe na die dood genoeg?

Deel die inligting!

Hierdie Vrydag kuier Henry Pike by ons.  Die formaat gaan in ‘n gesprekvorm wees en George Lehman van die Bikers Church gaan ook deelnaam aan die gesprek saam met Leon en Oswald.  Die vraag wat bespreek gaan word is as die lewe na die dood die enigste ding is wat God jou bied, sal jy Hom nog steeds volg?

Dit beloof om baie interesant te wees so moet dit nie mis nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *