Browsed by
Category: Voltyds werk vir Christus

Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe

8 Maart 2019 – Scott Lee

8 Maart 2019 – Scott Lee

Scott Lee is the founder of “Encountering Life International”, Sheyovah Family  Resource Centre (Coban, Guatemala), EL Encuentro Iglesia (Mexico) and an additional base in an undisclosed country. Scott was discipled in worldwide evangelism by Evangelist Reinhard Bonnke.

30 November 2018 – Louis Foord

30 November 2018 – Louis Foord

My agtergrond:  Iemand het eenkeer opgemerk “Dit neem die Here 1 sekonde om ons in die Hemel te kry, maar ons hele lewe om die Hemel in ons te kry”. Dis ‘n ongelooflike “Journey” wat ek vir niks in die wêreld sal ruil nie. Ek vertel graag hoe Hy my lewe “ge-hijack” het. My lewensfilosofie en bediening:   Erens in die Bybel staan daar geskryf: “Die Here het ons jammer gekry en hiedie bediening aan ons toevertrou” en dis hoe ek…

Read More Read More

16 November 2018 – William Austin

16 November 2018 – William Austin

William Austen an Evangelist who has been preaching across South Africa for the last eleven years will be visiting us on Friday morning the 16th to share his testimony. On the 24 of February this year William was assaulted with bricks by gangsters in the Strand and left for dead. After suffering multiple fractures to his face and skull God saved his life. Then three months later William was in an horrific car accident. Again William suffered serious injuries, but…

Read More Read More

2 November 2018 – Dave & Eileen Kadlec (Operation Mobilization)

2 November 2018 – Dave & Eileen Kadlec (Operation Mobilization)

We met in 1981 while attending Bible School at Christ for the Nations in Dallas, Texas. We have been married now for 36 years and have 3 sons, 3 lovely daughter in-laws, 4 adorable granddaughters & 3 handsome grandsons. We worked with troubled boys for 9 years both in Chicago and the Detroit area. In 1993 we joined a Global Mission organization founded in 1957 called, Operation Mobilization (OM). OM works in 120 countries and operates one ocean-going ship. On…

Read More Read More

19 Oktober 2018 – Eric Swanepoel

19 Oktober 2018 – Eric Swanepoel

Eric Swanepoel is by INcontext and kom vertel Vrydag oggend vir ons van sy ervaringe die afgelope jaar en getuig van wat die Here tans mee besig is in die vervolgde kerk. Eric is ‘n ou bekende by ons.  Gaan luister na sy vorige getuienis hier. Laai Eric se getuienis hier af!

5 Oktober 2018 – Dewald Gouws (Dames welkom)

5 Oktober 2018 – Dewald Gouws (Dames welkom)

Kom luister na Dewald Gouws.   Dewald  is deel van “Die Manne wat Glo” sanggroep.  Hierdie groep het ontstaan uit die behoefte van vier gospel-sangers, Dewald Gouws, Jan de Wet, Willie Joubert en Leon Ferreira, om die oorweldigende herlewing van Christene regoor Suid-Afrika deur musiek aan te spreek. Dewald se hartsbegeerte is om deur sy musiek ‘n ontvanklikheid in mense se harte te skep sodat die Gees van God die nodige geestelike oortuiging kan doen. Dewald bring sy orkes saam.  Ons…

Read More Read More

14 September 2018 – Jacques Malan

14 September 2018 – Jacques Malan

Vrydag is Jacques Malan weer by ons.  Jacques was in 2016 by ons en het ook onlangs ons mannekamp gelei. Jacques se hart is dat mense meer van Jesus moet weet en Hom waarlik sal ken.   Profetiese woord wat God deur hom gespreek het, het reeds kragtig manifesteer tot God se eer en glorie. Jacques kom gesels met ons oor die gebeure van laasweek en die krag van die Heilige Gees. Dit beloof om ‘n baie vervullende oggend te wees….

Read More Read More