7 September 2018 – Pickard Henn
Hierdie Vrydag is Pickard Henn, ‘n gereelde TGIF besoeker, weer by ons. Gaan luister na sy vorige getuienis hier en hier.
Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe
Hierdie Vrydag is Pickard Henn, ‘n gereelde TGIF besoeker, weer by ons. Gaan luister na sy vorige getuienis hier en hier.
Hierdie Vrydag is Henry Jackson, ‘n gereelde TGIF besoeker, weer by ons. Gaan luister na sy vorige getuienis hier en hier. Laai Henry se getuienis hier af!!
Yoav is a young Jewish believer from Israel. He was introduced to Yeshua while he was doing his military service in the Israeli Defense Force, three years ago and has been sharing the Gospel since then. Brother Marko will be hosting Yoav this morning. Laai Yoav se getuienis hier af!
Reverend Ron is the American overseer of Bishop of Souls. Ron’s willingness to go into the heart of spiritual warfare is a necessary commodity in his ministry. His readiness to stand fast and wield the sword of the Word of God in tumultuous circumstances serves the ministry well. Ron is beloved by the people to whom he ministers. He is honored to be the only American ever ordained by ZUCA (Zambian United Christian Action). In the USA, Ron is the radio…
Ek is ‘n sendeling wat in 1994 in die bediening betrokke geraak het deur YWAM in Madagaskar. Na my diens daar het ek by sending en teologiese opleiding in Suid-Afrika en Oos Afrika betrokke geraak. Ek was ‘n lektor by die Cape Theological Seminary. In 2011 het ek besluit om Suid Oos Asië toe te gaan om Engelse onderrig in daardie land te gaan gee en om dit as ‘n geleentheid te gebruik om met die evangelie na die Thais…
Ek gaan Vrydag getuig oor my bekering waar ons in ‘n “wit” plakkers kamp gebly het. Hoe ek deur alles Bybelskool toe is en hoe ek vir 11 maande met ‘n F250 bakkie vanaf Kaap, deur Namibië tot in Zambië sending werk gedoen het . Alles het begin met net ‘n R90 en boksie blikkie kos. Laai Trevor se getuienis hier af!
Ek het 17 Aug ’95 in Std 9 tot bekering gekom in Ceres en van dag 1 af ‘n passie gehad om mense van Jesus te vertel. Ek het 21 mense na Jesus toe gelei in die eerste 2 weke. My honger vir meer van Jesus het my toe na ‘n Bybelskool (www.ibiol.org) in Londen geneem. My pa is toe kort daarna gediagnoseer met long kanker en ek het teurg gekom SA toe. Toe my pa oorlede is het ek…
Brother Marko is a follower of Christ who came out of Islam. For many years, he has been ministering on Middle East matters and Islam, and the biblical importance of standing with Israel. He has authored many articles and also books on understanding Islam, Muslim evangelism, Islamic jihad and Christian Zionism. He is the founding director of EGEIRO Ministry (www.egeiroministry.org). Brother Marko is married with two children. He will share on Friday: His testimony How God is working in Israel…
In Februarie 2015 het Johan Grobler sy storie vir ons kom vertel en sy betrokkenheid by Megavoice. Megavoice is in hul 30’e jaar en het reeds meer as 1,700,000 versprei in sowat 4600 tale! Hierdie Vrydag kom vertel hy vir ons van wat alles intussen gebeur het. Break the silence. Finish the task. Office: +27 12 993 0614 Mobile: +27 82 653 4783 johan.grobler@megavoice.com Skype: johangrobler Visit our website Join us on facebook Follow us on Twitter Receive our monthly eLetter…
Aan die woord hierdie Vrydag is een van ons eie, Klasie van Heerden. Hy en sy vrou Ida het hulle permanent in Thailand as sendelinge gevestig. Klasie kom gee terugvoer oor die werk wat hulle daar doen. Laai oom Klasie se getuienis hier af!