19 Oktober 2018 – Eric Swanepoel Deel die inligting! Share Tweet Pin https://tgifcape.co.za/wp-content/uploads/2018/10/2018-10-19-Eric-Swanepoel.mp3 Eric Swanepoel is by INcontext and kom vertel Vrydag oggend vir ons van sy ervaringe die afgelope jaar en getuig van wat die Here tans mee besig is in die vervolgde kerk. Eric is ‘n ou bekende by ons. Gaan luister na sy vorige getuienis hier. Laai Eric se getuienis hier af! Post navigation Previous Previous post: 12 Oktober 2018 – Marnus van GraanNext Next post: 26 Oktober 2018 – Henno Gerber