Kobus Beukes van Standing Side by Side Ministries was onlangs in Mosambiek om die inwoners by te staan met die impak van Sikloon Idai. #TGIF #DurbanvilleTGIF #Idai
Kobus Beukes van Standing Side by Side Ministries was onlangs in Mosambiek om die inwoners by te staan met die impak van Orkaan Idai. Kobus gaan vir ons terugvoer gee en ook fotos en videos wys van wat daar gebeur het.