Browsed by
Category: Voltyds werk vir Christus

Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe

17 Jul 2015 – Ashley Cloete

17 Jul 2015 – Ashley Cloete

TODAY GOD IS FIRST regs klik om af te laai Eerskomende Vrydag is Ashley Cloete en sy span aan die beurt. Ashley en sy vrou loop al vir baie jare ’n pad saam met bekeerde moslems. Hy bring een of twee van die bekeerdes saam om hulle uitdagings met ons te deel.   Volgende week: Is Henry Jackson aan die beurt. Henry is ’n ou bekende aan die groep en het gevra om weer met ons te kom deel. Ons…

Read More Read More

8 Mei 2015 – Bernie Ponison

8 Mei 2015 – Bernie Ponison

TODAY GOD IS FIRST Regs klik om af te laai Hierdie Vrydag (8 Mei) is Bernie Ponison aan die woord. In sy eie woorde som hy sy lewe so op: Raped as a boy, molested for many years, rejected, schizophrenic wife, lust, drugs, alcohol, violence, Alpha course, Emmaus walk 27 called to be an Evangelist, Pat Kelly Bible College, Church plant East African outreaches, Namibian bible distribution TGIF Ontbyt   Kontak asb. vir Oswald om te bespreek. Daar sal net…

Read More Read More

17 Apr 2015 – Klasie van Heerden

17 Apr 2015 – Klasie van Heerden

TODAY GOD IS FIRST  Hierdie Vrydag (17 April) is een van ons eie manne Klasie van Heerden aan die woord. Hy en sy vrou Ida het hulle permanent in Thailand gaan vestig en doen tans sendingwerk daar. Kom hoor hoe dit hulle as gesin raak en die uitdagings waarmee hulle te kampe het.   Spreker Vrydag (24 April) is Daniel Ezra.     Finansies: Indien jy graag maandeliks ’n bydrae wil maak kom gesels met Oswald of Leon.   Toekomstige…

Read More Read More

27 Mrt 2015 – Francois Stone

27 Mrt 2015 – Francois Stone

TODAY GOD IS FIRST   Spreker hierdie Vrydag (27 Maart 2015)   Die eerste twee sinne van my boek  “Wat jy glo sal gebeur – God in die neurone,” begin met hierdie woorde:   “Hel op aarde, is om aan die einde van jou lewe te kom, en dan gekonfronteer te word met die persoon wie jy kón wees… Want wat kan erger wees as om aan die einde van jou lewe te kom en dan in selfverwyt te sê:…

Read More Read More

20 Mrt 2015 – Die Menges gesin

20 Mrt 2015 – Die Menges gesin

TODAY GOD IS FIRST Wow, wat ‘n belewenis was Jan Nel nie laas Vrydag oggend nie!!   Spreker hierdie Vrydag (20 Maart 2015)   Die Menges gesin “We are a team!”   Ons as gesin is n span wat saam vir Jesus leef en werk in Duitsland.  Maar hoe?  Graag vertel ons meer oor ons gesinslewe, die manier wat ons die kinders vir die volwasse lewe voorberei en hoe ons in ons gemeenskap n verskil probeer maak. Ons al 5, ook…

Read More Read More

13 Mrt 2015 – Jan Nel

13 Mrt 2015 – Jan Nel

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker hierdie Vrydag:   Hierdie week se spreker is Jan Nel. Ek dink nie ons hoef verder uit te brei nie. Hy besoek ons eenkeer ’n jaar en sonder uitsondering was ons nog elke keer besonder geseend. Moenie die een mis nie. Uitnemendheid: Ons wil baie graag TGIF na die volgende “vlak” neem. Ons wil uitnemend…

Read More Read More

6 Mrt 2015 – Braam Smith

6 Mrt 2015 – Braam Smith

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/     Spreker hierdie Vrydag:   Braam Smith is die geestelike mentor van Leeuhof Manne en Vroue van die Woord. Dit is n baie arm gemeenskap naby Vereeniging, en die inwoners is totaal aangewese tot hul Staatspensioentoelaag.   Braam help hulle ook weekliks met kos en groente, en is die afgelope 3 jaar ook fisies…

Read More Read More

13 Feb 2015 – Johan Grobler

13 Feb 2015 – Johan Grobler

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/   Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is Johan Grobler. Hier volg ’n kort oorsig van sy lewe: (aangeheg is ook ’n verduideliking van sy bediening)   Ek het in ‘n pastorie groot geword.  Baie mense neem mos aan die dominee se kinders moet ook kinders van die Here wees, maar dit is helaas nie so…

Read More Read More

6 Feb 2015 – Andre en Marina Olivier

6 Feb 2015 – Andre en Marina Olivier

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is ’n egpaar, Andre en Marina Olivier. Hulle is uit ons eie geledere en kom deel met ons wat hulle die afgelope jaar in Thailand beleef het. Kom luister na hoe God gewone mense soos ek en jy gebruik om Sy groot opdrag uit te voer.   God TV: Hulle…

Read More Read More

30 Jan 2015 – Wynand Breytenbach

30 Jan 2015 – Wynand Breytenbach

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is Wynand Breytenbach. Hier volg ’n kort opsomming van wie hy is.   My lewe het begin op die trein spore van Bellville waar ek groot geword het sonder `n pa omdat hy oorlede is in `n kar ongeluk toe ek ag jaar oud was. Albei my broers was vir…

Read More Read More