Browsed by
Category: Voltyds werk vir Christus

Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe

23 Jan 2015 – Rev. Ibrahim Yusuf

23 Jan 2015 – Rev. Ibrahim Yusuf

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/   Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is Rev. Ibrahim Yusuf. Hier volg ‘n verkorte opsomming van wie hy is. I was born in Ghana, in a staunch Muslim family. Graduated Islamic School and preached in Islam. Was addicted to drugs and Alcohol 32 yrs, homeless 6yrs and in prison 2yrs. Met the Lord Jesus in 1996…

Read More Read More

31 Okt 2014 – Gerjo Ben

31 Okt 2014 – Gerjo Ben

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/   Beste Dirk Eerskomende Vrydag is Gerjo Ben en sy geselskap aan die woord. Gerjo Ben is ’n ou bekende by ons en met sy vorige besoek ’n opvoering gedoen waarin die emosies weerspeel is van die persoon wat Jesus aan die kruis vasgespyker het. Hierdie week gaan hulle ’n opvoering oor selfmoord doen. Hy het ook ’n bediening…

Read More Read More

26 Sept 2014 – Leendert van Leperen

26 Sept 2014 – Leendert van Leperen

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom een van ons oud-TGIF manne by ons getuig. Hieronder so ietsie van hom. “Leendert van Ieperen 20 jarige seun tans ‘n Student op Stellenbosch en inwoner van Dagbreek Manskoshuis. Hyt gematrikuleer by Hoerskool Durbanville 2012 en het op n tyd TGIF gereeld bygewoon. Hy kom lewer getuienis oor die afgelope 3jaar wat hy die Here uit sy…

Read More Read More

19 Sept 2014 – Manus Damon

19 Sept 2014 – Manus Damon

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Ons spreker hierdie Vrydag is Manus Damon. Hy is op Darling gebore en op ’n vroee ouderdom sy hart vir die Here gegee, maar teruggeval in die wereld toe hy begin werk het en soveel vryeteuels gehad het. Hy het Bergsig ontdek toe hy en sy vrou vir bevryding gekom het. Moenie hierdie een mis nie. Boegoebergkamp: Daar is…

Read More Read More

5 Sept 2014 – Johnny Lee

5 Sept 2014 – Johnny Lee

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag deel Johnny Lee sy besonderse getuienis met ons. “Johnny is gebore op 5 November 1956 in H ong Kong. Weens verskeie omstandighede raak hy op ‘n jong ouderdom op groot skaal betrokke by bendegeweld , misdaad en die bo-natuurlike wereld van die okkulte. Deur die genade van God kom hy op ‘n stadium tot die besef dat…

Read More Read More

29 Aug 2014 – Christo Walters

29 Aug 2014 – Christo Walters

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag gesels Christo Walters  met ons. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis: “Ek is ‘n Interkerklike, Sendingmobilseerder vir meer as 20 jaar lank . Ek vestig my aandag op die 2 lande met die meeste onbereikte Mense-groepe nl. Indië met 2029 groepe en Sjina met 413 Etniese Minderheidsgroepe wat meer is as ‘n 100 miljoen mense is….

Read More Read More

22 Aug 2014 – Graham Vermooten

22 Aug 2014 – Graham Vermooten

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag gesels Graham Vermooten met ons. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis: “Graham Vermooten was the National Team Director for Youth for Christ. He became the youth pastor at St James Church in Cape Town for five years. Under his leadership the youth exploded with hundreds attending the youth groups and thousands attending the youth rallies….

Read More Read More

15 Aug 2014 – Henry Pike

15 Aug 2014 – Henry Pike

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville   Hierdie Vrydag praat Henry Pike met ons oor die pad wat die Here met hom loop. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis:   “Het 16 Oktober 2004 radikaal tot bekering gekom, waarna ek saam met ’n profeet bedien het vir so 3 maande. Ek het Feb 2005 by Hatfield Christian Church aangemeld en my theologie…

Read More Read More

1 Aug 2014 – Danie Groenewald

1 Aug 2014 – Danie Groenewald

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Danie Groenewald   “I’m an ordained Pastor my ministry is called Eden Wholeness Youth Care Centre which was a rehabilitation centre for young men.  The centre was in Johannesburg. We’ve moved to the Cape and have now started a new ministry called WOW which is workers on wheels. Our goal is to empower people who’s lives have become…

Read More Read More

11 Jul 2014 – Faf Kruger

11 Jul 2014 – Faf Kruger

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag luister ons na Faf Krüger.   Faf is passievol oor die “ware kerk” – die Bruid van Christus. Oor die jare heen het hy behoort aan‘n groot verskeidenheide kerke en denominasies en baie geleer uit sy ervaringe. Hy kom deel graag met ons sy getuienis asook die visie wat die Here hom kom gee het in hierdie verband….

Read More Read More