Browsed by
Category: Voltyds werk vir Christus

Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe

20 Mei 2016 – Henry Jackson

20 Mei 2016 – Henry Jackson

Visie vir strome van lewende water Eerskomende Vrydag is Henry Jackson aan die beurt. Henry was ‘n boer in Gweru in Zimbabwe wat gebid het vir die mense wat sy plaas af geneem het.  Henry het ‘n profetiese bediening waarmee God se hoop bring aan die eensames, mense wat verwerp is deur die gemeenskap of mense wat geen hoop meer het nie.  Hy was al voorheen by TGIF en het ook in 2014 ons TGIF kamp behartig.  Henry kom ons…

Read More Read More

22 Apr 2016 – Gert Korah

22 Apr 2016 – Gert Korah

God berei ons voor!  Gert Korah en sy vrou Evelyn is die uitvoerende leierspaar van Jeria Sending.  Jeria Sending is ‘n interkerklike geloofsaksie wat hom ten doel stel om geestelike sowel as opheffingswerk onder die plaaswerkers, kinders en jeug van die Swartland en Weskus omgewing te doen. Gert is gebore en het groot geword op die plaas Klipfontein waar Jeria Sending geleë is.  Reeds as jong seun het hy die Here aangeneem en het hy ‘n baie ernstige pad met…

Read More Read More

15 Apr 2016 – Gary Kieswetter

15 Apr 2016 – Gary Kieswetter

Gary is die hoof-pastoor by Die Bron (Die Barnyard) gemeente.  Hy het al by 2 of 3 vorige geleenthede by TGIF kom optree het.  Moet nie die een misloop nie!! Website:  https://www.grootisutrou.co.za/ Facebook:  https://www.facebook.com/Gary.Kieswetter/?fref=ts EPos: http://eepurl.com/bXnUDP Laai klankopname hier af!

18 Mrt 2016 – Andre en Marina Olivier

18 Mrt 2016 – Andre en Marina Olivier

“Die Here gebruik gewone mense” Andre en Marina Olivier is  twee passievolle navolgers van Jesus.  Hulle het gebeds uitreike na Thailand begin doen in 2012 en Julie 2013 het die roeping gekry om voltyds in Thailand, spesifiek in die Sisaket provinsie, te gaan sending werk doen.  Hulle het Frontida Outreach (Frontida is Grieks vir “omgee”) begin en dra voltyds in Thailand die Woord uit aan die Thai-mense wat nog nooit van Christus gehoor het nie. Hulle woon in Kanthararom. Hulle…

Read More Read More

11 Mrt 2016 – Braam Grobbelaar

11 Mrt 2016 – Braam Grobbelaar

“Ek is lief vir die Here en wil ek graag in alle nederigheid n verskil maak in mense se lewens”   Braam was eers in die Suid –Afrikaanse Polisie en het ook by die destydse Bantoe Administrasie gewerk. Hy het as 25 jarige jongman ‘n beslissing vir die Here gemaak het en het vir die Here gevra om hom te wys hoe hy voltyds in Sy diens kan wees.  Dit was 42 jaar gelede.   Ses jaar later Okt 1978 het…

Read More Read More

22 Jan 2016 – van Heerden Herman

22 Jan 2016 – van Heerden Herman

Eerskomende Vrydag luister ons na van Heerden Herman se ondervinding dat die Here ‘n werklikheid is.   Van Heerden het voor 2000 gestudeer, diensplig gedoen en in die Menslike Hulpbronne veld werksaam gewees. Einde van die 90’s het daar ‘n aantal drastiese dinge in sy lewe gebeur. Sedert 2000 is hy permanent in voltydse bediening tot vandag toe, hoofsaaklik onder plaaswerkers in die Wes-Kaap, sendingbetrokkenheid in buurlande, gebedsmobilisering en die mentor en leiding gee van jong gelowiges.   Kom luister na…

Read More Read More

13 Nov 2015 – Marius Heyns

13 Nov 2015 – Marius Heyns

Eerskomende Vrydag is Marius Heyns aan die beurt.    My getuienis is die verhaal van ‘n God wat nie opgee op jou of jou in die steek laat nie. My verhaal begin waar God ingryp en my lewe bonatuurlik spaar na ‘n ernstige fiets-ongeluk. Nadat ek die besluit geneem het om Jesus te volg, begin my lewe die patroon van ‘n hedendaagse Jona aanneem: Ek hardloop weg van Sy roeping vir my… Toe ek wel die geleentheid aangryp om Sy…

Read More Read More

18 Sep 2015 – Gawie Malan

18 Sep 2015 – Gawie Malan

Eerskomende Vrydag is Gawie Malan aan die beurt.  Gaan loer gerus waaroor sy ministry gaan. Dit beloof om ’n besondere oggend te wees.  http://www.jacobswell.co.za/ Jacob’s Well, an interdenominational ministry in South Africa, was initiated in 2003 (after the famous SACLA conference) to support people who find themselves “between jobs” or unemployed.  We often hear of people who cannot find a job, or have been retrenched, or have lost their jobs. So little is done for those people. We as congregations…

Read More Read More

4 Sep 2015 – Akel Abou Nasr van Damascus

4 Sep 2015 – Akel Abou Nasr van Damascus

Eerskomende Vrydag is Akel Abou Nasr van Damascus aan die beurt.    In sy eie woorde, “I am going to share about my old life and the family, our country. the war in Syria  and how God led me out of there. Also my time here in SA and the way God got me to be involved in ministry. the situation of the refugees and the visions God put on my heart.”

24 Jul 2015 – Henry Jackson

24 Jul 2015 – Henry Jackson

TODAY GOD IS FIRST  Eerskomende Vrydag is Henry Jackson aan die beurt. Henry is alombekend by die manne en het ook verlede jaar die TGIF kamp vir ons behartig. Ons sien baie uit na wat Vader via Henry met ons wil deel.   Volgende week: Is Erna de Bod aan die beurt. Toekomstige Sprekers Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.   Gebed…

Read More Read More