Browsed by
Category: Voltyds werk vir Christus

Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe

20 Januarie 2017 – Okkie Raubenheimer

20 Januarie 2017 – Okkie Raubenheimer

Ons spreker vir Vrydag is Okkie Raubenheimer.  “My bediening oor 35jr sluit in Kapelaansdiens, studenteleraar (Tukkies) en 12jr predikant in London.   Afgelope 3jr coaching met fokus op Executive Teams & Leadership.” 2017-01-20 Ockie Raubenheimer (Laai af)

13 Januarie 2017 – Gerjo Ben van der Merwe

13 Januarie 2017 – Gerjo Ben van der Merwe

“Hoe om 2017 se reuse te jaag!“ Ons begin 2017 met Gerjo Ben van der Merwe, die skrywer van Kruispad, ‘n epos wat drie maal per week ‘n as ‘n Bybeloordenking uit gestuur word.  Gerjo Ben gaan met ons gesels oor hoe om die 2017 reuse te jaag.  Gaan kyk gerus op Gerjo Ben se website http://kruispad.247.org.za/.  Ons wens elkeen ‘n baie geseënde 2017. GerjoBen – Die Here het reeds plan (Laai af)

2 Desember 2016 – Piperjames

2 Desember 2016 – Piperjames

Piperjames is a retired Non Commissioned Officer of the Queens Guards at Buckingham Palace and St. James Palace in the United Kingdom and Ex Police Constable (Bobby) from the North of England. “I have been in South Africa now for ten (10) years and married to my wife Ina who is Afrikaans for this amount of time too. I was saved to the Lord Jesus Christ at the Mighty Men in Paarl in 2011. I did a Fifty Six (56) day crusade across…

Read More Read More

19 Augustus 2016 – Sheila Klinkenberg

19 Augustus 2016 – Sheila Klinkenberg

“Die pad wat Hy met my stap!”  Op 8 jarige ouderdom het Sheila vir die Here gesê sy wil graag deel wees van die Geestelike stryd in die Ooste. Sy het nie altyd dit voor oë gehou nie, maar HY het! Sheila sê “Elke persoon het ‘n unieke lewensplan – Hy wag net tot ons uitroep na Hom om dit tot vervulling te bring.” Sheila kom kom getuig Vrydag oor die pad wat Hy met haar stap!  Laai opname hier af!

12 Augustus 2016 – Rian Etienne

12 Augustus 2016 – Rian Etienne

“Het ek God se stem gehoor, of was dit my eie onseker eggo’s?”  Toe Rian sy werk by die SAUK verloor het, het dit gepaard gegaan met sóveel onsekerheid: onsekerheid oor hoekom dit gebeur het, onsekerheid oor wat môre inhou. Rian sê “Dis donker ure waardeur jy worstel. Dan verras God jou: Hy laat jou op besondere wyse verstaan dat Hy jou glad nie vergeet het nie.” Nou is Rian in Kaapstad en daar is ‘n geknaag: het hy God…

Read More Read More

5 Augustus 2016 – Oswald Opperman

5 Augustus 2016 – Oswald Opperman

“God is aan die beweeg” Oswald het gedurende Julie Thailand besoek as deel van ‘n uitreik om ons sendelinge daar by te staan.   Oswald beskryf dit as ‘n lewens veranderende besoek.  Tydens die besoek het hulle wonderlike mense ontmoet en gelooflike geestelike ervarings gehad.  Oswald skryf: “during our visits to some pastors in remote villages we encounter some extremely beautifull places. But also some amazing spiritual encounters and discussions about their mission field.” Natuurlik het Oswald ook tyd ingeruim om…

Read More Read More

8 Julie 2016 – Jacques Malan

8 Julie 2016 – Jacques Malan

Jacques se visie is die oprigting van baie leiers en mentors wie God eerste raaksien. Jacques is gebore en het grootgeword op Swellendam in die Overberg.  Hy doen na skool sy 2 jaar diensplig in die Weermag en in 1987 eindig hy op in Ruacana in die ou “Suid-Wes Afrika” (Namibia) bosoorlog met SWAPO. Na diensplig sluit hy aan by die Suid-Afrikaanse Polisie en na 16 jaar diens bedank hy met die rang van Kaptein.  Vir 6 jaar doen hy…

Read More Read More

Ons betrokkenheid by Frontida

Ons betrokkenheid by Frontida

Gaan lees ‘n bietjie meer hier oor Frontida in Thailand.  Hulle jongste nuusbrief is ook nou beskikbaar (hier) en lees ook van Oswald se planne om ‘n bietjie daar agter te bly. Raak Betrokke

27 Mei 2016 – Blackie Swart

27 Mei 2016 – Blackie Swart

“Rig vir jou padwysers op, bring vir jou rigtingborde aan, hou jou oog op die grootpad, op die pad wat jy moet loop.” Jeremia 31:21a  In my 42 jaar se wandel met God het daar langs die pad gebeurtenisse plaasgevind wat telkemaal my lewe verander het; vandag kan ek terugkyk na daardie padwysers en rigtingborde.  Laai klankopname hier af!