Browsed by
Category: Sendelinge

Sprekers wat Sending Werk doen

2 November 2018 – Dave & Eileen Kadlec (Operation Mobilization)

2 November 2018 – Dave & Eileen Kadlec (Operation Mobilization)

We met in 1981 while attending Bible School at Christ for the Nations in Dallas, Texas. We have been married now for 36 years and have 3 sons, 3 lovely daughter in-laws, 4 adorable granddaughters & 3 handsome grandsons. We worked with troubled boys for 9 years both in Chicago and the Detroit area. In 1993 we joined a Global Mission organization founded in 1957 called, Operation Mobilization (OM). OM works in 120 countries and operates one ocean-going ship. On…

Read More Read More

19 Oktober 2018 – Eric Swanepoel

19 Oktober 2018 – Eric Swanepoel

Eric Swanepoel is by INcontext and kom vertel Vrydag oggend vir ons van sy ervaringe die afgelope jaar en getuig van wat die Here tans mee besig is in die vervolgde kerk. Eric is ‘n ou bekende by ons.  Gaan luister na sy vorige getuienis hier. Laai Eric se getuienis hier af!

3 Augustus 2018 – Yoav Elkayam

3 Augustus 2018 – Yoav Elkayam

Yoav is a young Jewish believer from Israel.  He was introduced to Yeshua while he was doing his military service in the Israeli Defense Force, three years ago and has been sharing the Gospel since then. Brother Marko will be hosting Yoav this morning. Laai Yoav se getuienis hier af!

6 Julie 2018 – Gerhard Swanepoel

6 Julie 2018 – Gerhard Swanepoel

Ek is ‘n sendeling wat in 1994 in die bediening betrokke geraak het deur YWAM in Madagaskar.  Na my diens daar het ek by sending en teologiese opleiding in Suid-Afrika en Oos Afrika betrokke geraak. Ek was ‘n lektor by die Cape Theological Seminary.  In 2011 het ek besluit om Suid Oos Asië toe te gaan om Engelse onderrig in daardie land te gaan gee en om dit as ‘n geleentheid te gebruik om met die evangelie na die Thais…

Read More Read More

11 Mei 2018 – Klasie van Heerden

11 Mei 2018 – Klasie van Heerden

Aan die woord hierdie Vrydag is een van ons eie, Klasie van Heerden.  Hy en sy vrou Ida het hulle permanent in Thailand as sendelinge gevestig. Klasie kom gee terugvoer oor die werk wat hulle daar doen. Laai oom Klasie se getuienis hier af!

10 November 2017 – Andre Olivier

10 November 2017 – Andre Olivier

Andre Olivier is een van ons sendeling in Thailand.  Hy en sy vrou Marina is  twee passievolle navolgers van Jesus.  Hulle het Frontida Outreach (Frontida is Grieks vir “omgee”) begin en dra voltyds in Thailand die Woord uit aan die Thai-mense wat nog nooit van Christus gehoor het nie. Hulle woon in Kanthararom.   Andre kom getuig van God se groot dade in Thailand. Laai Andre se getuienis hier af!