Fouad en Johnnetta is sendelinge wat in België onder Arabies sprekende immigrante en vlugtelinge die afgelope 6 jaar werk.
19 Augustus 2022 – Fouad en Johnnetta Mouhsine
Sendelinge onder Arabies sprekende immigrante.
TGIF Durbanville
Sprekers wat Sending Werk doen
Sendelinge onder Arabies sprekende immigrante.
Fouad en Johnnetta is sendelinge wat in België onder Arabies sprekende immigrante en vlugtelinge die afgelope 6 jaar werk.
Our journey and being part of God’s kingdom
We are a couple living in Kathmandu because we were called their by God. Took over a restaurant as par of our ministry and are using it as a foundation for BAM (Business as Mission). We would speak about our journey and being part of God kingdom purpose and plan and our identity.
Ons het die wonderlike voorreg deel te wees van die vervulling van God se woorde
Hierdie Vrydag gaan Leon du Toit met ons kom gesels. Leon was ‘n sendeling in die Ukraine en Rusland.
“Ek dink nou aan Israel in die tyd toe al die Israeliete slawe was van Farao, die vors met die grootste gesag op aarde!
Toe die seun van God deur Sy Vader aarde-toe gestuur is en Sy Versoeningswerk aan die kruis voltooi het – toe roep Hy uit TETELESTAI “Dit is VOLBRING” en HY GEE SY LEWE – vir die mensdom!!!
Na Sy volkome triomf oor die bose, en die -‘losprys wat HY betaal het vir die mensdom’ sê HY “AAN MY IS GEGEE ALLE GESAG IN HEMEL EN OP AARDE..”
Vanuit daardie ewige openbaring gee Hy ook vir ons die GROOT OPDRAG:
“GAAN EN DISSIPEL DIE NASIES..” en dan die grootste belofte en geheim vir die vervulling van SY OPDRAG: “KYK!!! EK, EK IS, IS MET JULLE AL DIE DAE… tot die einde van tyd..”
Ons het die wonderlike voorreg deel te wees van die vervulling van God se woorde in Numeri 14:7 – ‘As sure as I live, the whole earth shall be full of THE GLORY OF THE LORD’…
Here we are, LORD, send us…”
Hulle getuig van God se groot dade in Thailand.
Andre & Marina is ons sendelinge in Thailand. Hulle is twee passievolle navolgers van Jesus en het Frontida Outreach (Frontida is Grieks vir “omgee”) begin en dra voltyds in Thailand die Woord uit aan die Thai-mense wat nog nooit van Christus gehoor het nie. Vrydag kom getuig hulle van God se groot dade in Thailand.
Getuienis van redding
Ek was ‘n boer en gaan my getuienis van redding gee en die pad wat die Here die afgelope jare met ek en my vrou stap as sendelinge asook die “accountability” in ons verhouding met God en wat Hy van ons verlang in Sy Koninkryk.
Jaar afsluiting
Vrydag sluit ons die jaar af met Kobus Beukes van Standing Side by Side ministries wat kom gesels en ook Nagmaal gaan bedien.
Kobus is ‘n ou bekende by TGIF en is as sendeling in Mosambiek betrokke.
Dan kom die vyand en vernietig. Wat maak jy nou?
Vrydag se afskop-spreker
Johan du Toit, seun van Leon du Toit wat op 15 Nov 2019 by ons opgetree het, is Vrydag se afskop-spreker. Hy bring vir Sergei Bikov en sy gevolg saam en hulle sal die oggend saam optree.

Sendeling
Leon is ‘n gereelde besoeker aan TGIF en was in Junie 2017 laas by ons.
Bybelskool, UCT
Stellenbosch Kweekskool: NG Ds Upington, Stellenbosch.
Aug 1995 Sendeling in Oekraine. Afgelope 18 jaar ook in Rusland. Ook betrokke in Pakistan.
Vanaf begin 2016 ook in Afrika: Zimbabwe, Botswana, Malawi. DRC.
Zambië: basis en Christenskool in Kitwe.
#TGIF #DurbanvilleTGIF


Believers are considered terrorists
We are a Christian couple from an African country. Believers are considered terrorists and all our pastors are behind bars in unknown locations since 2003. We also have had our share of persecution in brutal prisons for the sake of Christ. We are glad to share our testimonies with you.