12 Maart 2021 – Andre en Annemarie Thiart 12 Maart 2021 – Andre en Annemarie Thiart 10/03/2021 DurbanvilleTGIF Comments 0 Comment Deel die inligting! Share Tweet Pin Jy kry ‘n roeping van die Here. In gehoorsaamheid gee jy alles op en trek, amper soos Abraham. 15 jaar van jou lewe gee jy vir hierdie roeping.Dan kom die vyand en vernietig. Wat maak jy nou?