19 Jun 2015 – Frank Rautenbach
TODAY GOD IS FIRST regs klik om af te laai Eerskomende Vrydag is Frank Rautenbach aan die woord. Hy het die hoofrolle vertolk in Faith like Potatoes en Hansie the movie asook in 7 de Laan gespeel. Vanwee die vakansiedag die week is die dames baie welkom eerskomende Vrydagoggend.TGIF Ontbyt Onthou dat daar vir eers nie ontbyt is nie! Toekomstige Sprekers Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon…