TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/ groups/tgifdurbanville/
Eerskomende Vrydag praat Johan van Zyl met ons, hier is ’n kort getuienis. Indien jy dalk iemand ken wat aan depressie ly, nooi hulle.
“Johan is getroud met Mia met twee kinders en woon sedert September 2011 in Durbanville. Hy is om 05H30 die oggend op 1 Januarie 2012 op die viswaters op Langebaan lagoon offisieel gediagnoseer met depressie. Hy wil graag sy ondervindinge en die invloed van depressie voor en na die dag met die manne kom deel. Johan sê sy hoop met die getuienis is om dalk net een man te kan help wat diesefde pad stap of wat ook nie meer hoop het om aan te gaan nie, want daar is n uitweg, weer n kans om jou ou lewe terug te eis en n gelukkige lewe te kan he.”
Kennisgewings
Konsert ten bate van Hanno Fourie (Sien aanhangsel vir meer inligting)
3 November 2014 om 19h00, Barnyard, Willow Bridge
Kunstenaars – Heinz Winkler, Lindi Grobler en Peter G
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Gebed en beradingskontak
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154
17 Okt 2014 – Carel van der Merwe
TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/ groups/tgifdurbanville/
Ons spreker eerskomende Vrydag is Carel van der Merwe.
“Dankie God dat jy jouself oor my bejammer het toe jy gesien het hoe ek besig was om my lewe stukkie vir stukkie te verwoes aangedryf deur satan. Dankie dat U my oe oopgemaak het en ek kon sien dat drank , dwelms en n losbandige lewe nie U wil is nie en geen verblydenis in die lewe bring nie ,maar net verwoesting saai.
Dankie Here vir jou heilige gees wat hier binne my kom werk het sodat ek ja gese het vir bekering en n nuwe lewe . Ek loof en prys U heilige naam”
Hierdie is ’n ideale geleentheid dat julle iemand nooi wat dalk familie het of dalk self ’n probleem het met ’n verslawing. Moenie die geleentheid mis nie.
Kennisgewings
Jesus in Aksie – Kaapse Skiereiland gebed (Sien aanhangsel vir gebedsriglyn)
Ons gaan eerskomende Saterdag soos elke jaar Jesus in Aksie(Brackenfell) help om te bid by die poorte. Ons posisie is bo teen Ou Kaapse Weg. Ons wil graag 05h00 vertrek vanaf die kerk en behoort teen 07h30 weer terug te wees. Kontak vir Oswald (079 108 9697) indien jy wil saamgaan.
Konsert ten bate van Hanno Fourie (Sien aanhangsel vir meer inligting)
3 November 2014 om 19h00, Barnyard, Willow Bridge
Kunstenaars – Heinz Winkler, Lindi Grobler en Peter G
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
Gebed en beradingskontak
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154
10 Okt 2014 – David Malherbe
TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/ groups/tgifdurbanville/
Vrydag kom deel David Malherbe sy getuienis met ons.
“Besigheids- en Loopbaan konsultant en ook betrokke by bediening in die werkplek.
Vryskut radio omroeper en joernalis. ”
Jedidah Centre http://www.jedidiah.org.za
“I enjoy listening to and learning from excellent teachers. Being a teacher myself, I love to teach likewise.
Therefore Jedidiah Centre provides training in the most significant ways.
We present a variety of life changing courses, seminars, conferences, etc. for business(es)/-people, church groups, schools, sectors of government, and any other interested parties.”
Kennisgewings
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
Gebed en beradingskontak
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154
3 Okt 2014 – Mossie Kruger
TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/ groups/tgifdurbanville/
Vrydag kom deel Mossie Kruger sy getuienis met ons, en ook die pad wat die Here met hom stap rondom gebed.
Kennisgewings
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
Gebed en beradingskontak
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154
26 Sept 2014 – Leendert van Leperen
TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/ groups/tgifdurbanville/
Vrydag kom een van ons oud-TGIF manne by ons getuig. Hieronder so ietsie van hom.
“Leendert van Ieperen 20 jarige seun tans ‘n Student op Stellenbosch en inwoner van Dagbreek Manskoshuis. Hyt gematrikuleer by Hoerskool Durbanville 2012 en het op n tyd TGIF gereeld bygewoon. Hy kom lewer getuienis oor die afgelope 3jaar wat hy die Here uit sy lewe gehou het en hoe die Here hom weer terug gelui en gevorm het na n Man van God soos nooit tevore. Hy kom praat ook oor wat jy as man kan doen, om die vuur en passie vir God uiteleef.”
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
Gebed en beradingskontak
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:
Rek Naam: NG Kerk Bergsig
Verwysing: TGIF
Bank: ABSA
Takkode: 334810
Tipe Rek: Lopende
Nommer: 141 059 0154
19 Sept 2014 – Manus Damon
TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/ groups/tgifdurbanville/
Ons spreker hierdie Vrydag is Manus Damon. Hy is op Darling gebore en op ’n vroee ouderdom sy hart vir die Here gegee, maar teruggeval in die wereld toe hy begin werk het en soveel vryeteuels gehad het. Hy het Bergsig ontdek toe hy en sy vrou vir bevryding gekom het. Moenie hierdie een mis nie.
Boegoebergkamp:
Daar is nog sowat 30 plekke beskikbaar, so agteros kan dalk nog in die kraal kom. Daar is nog heelwat betalings uitstaande, ons benodig dringend die deposito’s asb. Ontou om TGIF Kamp en jou naam te gebruik as verwysing.
Kennisgewings
Kamp
Die afsnypunt vir terugvoer is Vrydag 12 September, aangesien elke man van kursus lektuur en musiekbundels voorsien moet word. Die spyseniering benodig ook genoegsame waarskuwing.
Wanneer: 19 tot 21 September
Waar: Boegoeberg(http://www. boegoeberg4x4.co.za/)
Gasspreker: Henry Jackson gesels oor “Priester, Profeet en Koning “
https://www.facebook.com/ henry.jackson.7946?fref=ts
Koste: R400. 00
Betaling: Betaling na Durbanville Bergsig.
Bank ABSA
Rekeningnommer 141 059 0154
Takkode 334 810
Verwysing TGIFKamp + Naam
E-pos asseblief jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand.