26 Jun 2015 – Denzel Moses

TODAY GOD IS FIRST

Eerskomende Vrydag is Denzel Moses by ons.  Op my vraag waaroor sy getuienis gaan het hy soos volg geantwoord:

“That God is a God of second chances and His transformation in families and in a person’s life and how He carry that family and person’s life.”

Volgende week:

George Verwer van Operasie Mobilisasie

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

19 Jun 2015 – Frank Rautenbach

TODAY GOD IS FIRST 

regs klik om af te laai

Eerskomende Vrydag is Frank Rautenbach aan die woord. Hy het die hoofrolle vertolk in Faith like Potatoes en Hansie the movie asook in 7 de Laan gespeel. Vanwee die vakansiedag die week is die dames baie welkom eerskomende Vrydagoggend.TGIF Ontbyt

Onthou dat daar vir eers nie ontbyt is nie!

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

12 Jun 2015 – Martin Slabber

TODAY GOD IS FIRST

Regs klik om af te laai

Eerskomende Vrydag is Martin Slabber aan die woord. In sy eie woorde se Martin:

“Sewentig jaar van genade op pad met Jesus dwarsdeur my lewe”.

TGIF Ontbyt

Onthou dat daar vir eers nie ontbyt is nie?

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

5 Junie 2015 – JACQUES du Plessis

TODAY GOD IS FIRST

Regs klik om af te laai

Eerskomende Vrydag is JACQUES du Plessis aan die woord.

TGIF Ontbyt

Ons gaan vir eers nie die ontbyt doen nie. Ons besef manne moet hardloop na die tyd so ons gaan iets kry wat sommer in die kar geeet kan word. Die manier hoe dit tans gedoen word werk nie. Ons hou julle ophoogte.

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

22 Mei 2015 – Beau de Klerk

TODAY GOD IS FIRST

Regs klik om af te laai

Eerskomende Vrydag is Beau de Klerk aan die woord. Kom luister hoe ’n masiewe ongeluk verlede jaar hulle lewe as gesin beinvloed het en hoe hulle dit as gesin hanteer het?

TGIF Ontbyt

Kontak asb. vir Oswald om te bespreek.  Daar sal net ’n beperkte aantal etes wees, so gou spring.

(Hierdie Vrydag doen ons lekker Roereier Bacon, broodjie en filterkoffie vir R40.00)

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

15 Mei 2015 – Carel du Plessis

TODAY GOD IS FIRST

Regs klik om af te laai

Hierdie Vrydag (15 Mei) is Carel du Plessis aan die woord. Hier is sy antwoord op ’n vraag wat aan hom gestel is terwyl hy nog as die Prins van vleuels bekend gestaan het:

Rugby is soos ‘n godsdiens in Suid-Afrika. Hoe het jy perspektief behou en so nederig gebly?

Vir my gaan dit nie oor ’n spesifieke eienskap of verandering daarvan nie, maar om eerder ’n vol lewe te lei wat gebaseer is op die Waarheid van Jesus Christus en wat uiteindelik vir God tot eer sal wees. Goeie Christen-vriende speel ook ’n groot rol om balans en perspektief te behou.

TGIF Ontbyt

Kontak asb. vir Oswald om te bespreek.  Daar sal net ’n beperkte aantal etes wees, so gou spring.

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

8 Mei 2015 – Bernie Ponison

TODAY GOD IS FIRST

Regs klik om af te laai

Hierdie Vrydag (8 Mei) is Bernie Ponison aan die woord. In sy eie woorde som hy sy lewe so op:

Raped as a boy, molested for many years, rejected, schizophrenic wife, lust, drugs, alcohol, violence, Alpha course, Emmaus walk 27 called to be an Evangelist, Pat Kelly Bible College, Church plant East African outreaches, Namibian bible distribution

TGIF Ontbyt

Kontak asb. vir Oswald om te bespreek. Daar sal net ’n beperkte aantal etes wees, so gou spring.

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Hanno Fourie Show.

Baie baie dankie aan ’n ieder en elk wat bygedra het om die aand so ’n groot sukses te maak.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

27 Mrt 2015 – Francois Stone

TODAY GOD IS FIRST

Spreker hierdie Vrydag (27 Maart 2015)

Die eerste twee sinne van my boek  “Wat jy glo sal gebeur – God in die neurone,” begin met hierdie woorde:

“Hel op aarde, is om aan die einde van jou lewe te kom, en dan gekonfronteer te word met die persoon wie jy kón wees… Want wat kan erger wees as om aan die einde van jou lewe te kom en dan in selfverwyt te sê: “as ek maar net…?”

Dit is so treurig dat net te veel gelowiges se lewens so verloop. Dit is treurig omdat God ons met ‘n suksesmeganisme in ons brein ontwerp het. Jesus se woorde: “Wat julle glo, sal gebeur”, word vandag deur die kwantumfisika, wetenskaplik verklaar.  As jy die positiewe glo, sal dit gebeur – glo jy die nagatiewe, gaan dit jou realiteit word.

Moenie langer tevrede wees met `n middelmatige, sukkelende, vervelige lewe nie. God het jou ontwerp om suksesvol, legendaries te leef. Dit het alles te doen met geloof. En geloof is iets wat in jou brein gebeur.

Uitnemendheid:

Ons wil baie graag TGIF na die volgende “vlak” neem. Ons wil uitnemend wees daarmee om God te dien met alles in ons, om ons heel beste vir Hom te gee. Indien jy idees het hoe ons dit kan doen, of geroep voel om deel te word van die bediening kom meld aan by ons.

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor. Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

6 Mrt 2015 – Braam Smith

TODAY GOD IS FIRST

Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  

Web: https://tgifcape.co.za/

Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/

Spreker hierdie Vrydag:

Braam Smith is die geestelike mentor van Leeuhof Manne en Vroue van die Woord.

Dit is n baie arm gemeenskap naby Vereeniging, en die inwoners is totaal aangewese tot hul Staatspensioentoelaag.

Braam help hulle ook weekliks met kos en groente, en is die afgelope 3 jaar ook fisies hulle geestelike leier, en doen groot dinge vir die Here.

Doel van die toer:

Braam wil fondse insamel vir hierdie mensies, en beoog om hulle aan die einde van die jaar see toe te neem – vir die eerste keer!

Beroep:

1) Van Nasionaal Manne van die Woord se kant wil ons jou vriendelik versoek om Braam die geleentheid te gee om met jou manne sy visie te deel, aangesien sy droom veel groter as net die toer is!

2) Indien julle hom kan seen met n slaapplek, warm stort, ontbyt en dalk nog n vol tenk petrol vir sy maat wat agter hom gaan ry, sal dit wonderlik wees!

3) As die manne die Visie van hom finansieel wil seen, kan hulle dit in ons nasionale rekening doen nl:

~ Manne van die Woord ( Nasionaal)

Nedbank

Tjek

149 721 8292

Tak

149 745

* Verwysing: “Fietstoer”

Laastens: Kom ons ondersteun hierdie saak, hy doen dit alleen net vir Siele vir Jesus, en NIKS anders nie.

* Dorpe wat besoek gaan word:

1) 16 Febr – Parys en Viljoenskroon.

2) 17 Febr – Ottosdal

3) 18 Febr – Sweizer Renecke

4) 19 Febr – Warrenton

5) 20 Febr – Kimberley

6) 22 Febr – Hopetown

7) 23 Febr – Strydenburg / Britstown

8) 24 Febr – Victoria Wes

9) 25 Febr – Beaufort Wes

10) 27 Febr – De Rust

11) 28 Febr – Oudtshoorn

12) 1 Maart – Mosselbaai

13) 2 Maart – Riversdal

14) 3 Maart – Swellendam

15) 4 Maart – Caledon

16) 5 Maart – Stellenbosch

17) 6 Maart – Durbanville eindig toer…

Ons venote in die saak:

– Radio Kansel

– Kaapse Kansel

– Juig / Joy tydskrifte

En almal wat Braam help om hierdie room te laat gebeur…

Onthou, Braam doen nog ook die Argus  Fietstoer na afloop van die Toer ….

Braam , ons eer en seen jou, en mag ons Here jou bewaar op die pad.

Braam se nommer is :

0839977330

Bennie – sy helper

0829277040

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

Bediening onder Moslems

Vriende een van ons boeta’s Andre van der Westhuizen is aan die hoof van ’n bediening onder moslems. Wanneer moslems se sluier gelig word en hulle Jesus aanvaar as hul Verlosser en Saligmaker word hulle vervolg en moet vlug met dit aan hul lyf.(ja self hier onder ons neuse in Kaapstad) Ons vra hiermee nie geld vir die bediening nie, Slegs dat julle dalk van die items op die lys aangeheg sal saambring TGIF toe en vir Andre gee.

Thailand Bybels

Sjoe, dankie vir elkeen wat ’n bydrae lewer, Marina vertrek as ek dit reg het oor so 2 weke Thailand toe en sal ons haar graag met ’n lekker geskenk terugstuur Thailand toe. Indien jy graag wil sien hoe lyk die Bybel waarvan ons praat kom maak ’n draai by my. Ons het nog nodig asb. maak asb. met Marius van Deventer of Oswald kontak indien julle betrokke wil raak. Die fondse kan gedeponeer word in die volgende rekening:

Rekening:        The Veil Trust

Bank:               FNB

Takkode:          250655

Tjekrekening:  625 1791 2011

Omskrywing:   Frontida Bybels

Dit kos R100 ’n Bybel en wil hulle graag ’n 100 versprei, dit beteken R10 000.00. Bid oor die saak.

Overberg: Manne van Geloof kamp

Die kamp vind plaas 13-15 Maart, click op die link onder vir verdere inligting

http://us10.campaign-archive2.com/?u=244272fe0ebedeaa60cc6ea9d&id=f5771784f2

Bydraes:

Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  

Rek Naam:  NG Kerk Bergsig

Verwysing:  TGIF

Bank:  ABSA

Takkode:  334810

Tipe Rek:  Lopende

Nommer:  141 059 0154

27 Feb 2015 – Dawid en Sue Verwey

TODAY GOD IS FIRST

Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  

Web: https://tgifcape.co.za/

Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/

Spreker hierdie Vrydag:

Dawid en Sue Verwey het albei in Japan groot geword as kinders van sendelinge en kan die Japannese taal vlot praat. Na voltooiing van hulle universiteitsopleiding, het hulle in 1987 aangesluit by die Japansending en was betrokke by ‘n verskeidenheid van verskillende bedienings.

OM GOD SE WIL TE KEN (KNOWING GOD’S WILL)       SKRIFLESING: 1 PETRUS 3:8-16

Die boodskap gaan oor ons doelwitte, begeertes en hoe om God se wil te ken.

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

Thailand Bybels

Voorlopig baie baie dankie vir die manne wat reeds beloftes gemaak het. Ons het nog nodig asb. maak asb. met Marius van Deventer of Oswald kontak indien julle betrokke wil raak. Die fondse kan gedeponeer word in die volgende rekening: