Geseënde Kersfees
Mag jy en jou gesin geseën wees; Met die gees van die Christusfees, vrede; Met die opgewondenheid van die seisoen, hoop; Met die hart van kersfees, liefde! TGIF wens jou toe ‘n geseënde kersfees en ‘n voorspoedige 2019. Sien jou weer die 11de Januarie!