22 Mei 2015 – Beau de Klerk
TODAY GOD IS FIRST Regs klik om af te laai Eerskomende Vrydag is Beau de Klerk aan die woord. Kom luister hoe ’n masiewe ongeluk verlede jaar hulle lewe as gesin beinvloed het en hoe hulle dit as gesin hanteer het? TGIF Ontbyt Kontak asb. vir Oswald om te bespreek. Daar sal net ’n beperkte aantal etes wees, so gou spring. (Hierdie Vrydag doen ons lekker Roereier Bacon, broodjie en filterkoffie vir R40.00) Toekomstige Sprekers Indien…