Browsed by
Author: Dirk Bosman

20 Feb 2015 – Dawie Spies

20 Feb 2015 – Dawie Spies

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker:   Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! Maar nou, omdat julle lou is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg. DIE OPENBARING 3:15-16 AFR83  …

Read More Read More

13 Feb 2015 – Johan Grobler

13 Feb 2015 – Johan Grobler

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/   Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is Johan Grobler. Hier volg ’n kort oorsig van sy lewe: (aangeheg is ook ’n verduideliking van sy bediening)   Ek het in ‘n pastorie groot geword.  Baie mense neem mos aan die dominee se kinders moet ook kinders van die Here wees, maar dit is helaas nie so…

Read More Read More

6 Feb 2015 – Andre en Marina Olivier

6 Feb 2015 – Andre en Marina Olivier

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is ’n egpaar, Andre en Marina Olivier. Hulle is uit ons eie geledere en kom deel met ons wat hulle die afgelope jaar in Thailand beleef het. Kom luister na hoe God gewone mense soos ek en jy gebruik om Sy groot opdrag uit te voer.   God TV: Hulle…

Read More Read More

30 Jan 2015 – Wynand Breytenbach

30 Jan 2015 – Wynand Breytenbach

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is Wynand Breytenbach. Hier volg ’n kort opsomming van wie hy is.   My lewe het begin op die trein spore van Bellville waar ek groot geword het sonder `n pa omdat hy oorlede is in `n kar ongeluk toe ek ag jaar oud was. Albei my broers was vir…

Read More Read More

23 Jan 2015 – Rev. Ibrahim Yusuf

23 Jan 2015 – Rev. Ibrahim Yusuf

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/   Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is Rev. Ibrahim Yusuf. Hier volg ‘n verkorte opsomming van wie hy is. I was born in Ghana, in a staunch Muslim family. Graduated Islamic School and preached in Islam. Was addicted to drugs and Alcohol 32 yrs, homeless 6yrs and in prison 2yrs. Met the Lord Jesus in 1996…

Read More Read More

28 Nov 2014 – William Austen

28 Nov 2014 – William Austen

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Kom luister gerus Vrydag na William Austen se kragtige getuienis. “William Austen was born in Johannesburg, South Africa. William had a turbulent upbringing. He was subjected to horrific, incessant bullying throughout his school years. This led to a life of retaliation and violence, which blighted his teenage years. Petty crime soon led to several serious offences,…

Read More Read More

21 Nov 2014 – Denis Grace

21 Nov 2014 – Denis Grace

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Kom luister gerus Vrydag na Denis Grace “My naam is Denis Grace, ‘n dood gewone ou, geseende Pa en man van twee pragtige dogters en vrou, Debbie, wat ‘n onderwyseres is. Na 9 jaar se bid  het ek die voorreg gehad om my Pa na die Here te ly. Hy is die volgende dag oorlede maar…

Read More Read More

14 Nov 2014 – Louis Blignaut

14 Nov 2014 – Louis Blignaut

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom een van ons eie Boetas, Louis Blignaut, weer met ons deel oor die Gideons Internasionaal en hulle werksaamhede reg oor die wêreld. Hy bring ook ‘n DVD saam met een of twee getuienisse wat fenominaal is.   Verder gaan ons ook ons Boetas ‘n geleentheid gee om ‘n bietjie nabetragting oor die jaar te…

Read More Read More

7 Nov 2014 – Eric Swanepoel

7 Nov 2014 – Eric Swanepoel

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Eerskomende Vrydag kom deel Eric Swanepoel hoe hy die afgelope tyd God se stem gehoor het, en die pad wat die Here tans met hom loop. Kennisgewings Hanno Fourie: Uit die diepte van ons hart wil ons graag vir ieder en elk bedank vir n besondere en uiters suksesvolle konsert. Maak nie saak hoe gering jy…

Read More Read More

31 Okt 2014 – Gerjo Ben

31 Okt 2014 – Gerjo Ben

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/   Beste Dirk Eerskomende Vrydag is Gerjo Ben en sy geselskap aan die woord. Gerjo Ben is ’n ou bekende by ons en met sy vorige besoek ’n opvoering gedoen waarin die emosies weerspeel is van die persoon wat Jesus aan die kruis vasgespyker het. Hierdie week gaan hulle ’n opvoering oor selfmoord doen. Hy het ook ’n bediening…

Read More Read More