Deel die inligting!
Ek het ‘n 45 / 50 minuut program voorberei, met musiek en ‘n bygaande boodskap oor dinge waaroor manne dikwels wonder en soms struikel. Ek belowe om die boetas, in liefde, moed in te praat – eerder as om te preek.
TGIF Durbanville
Dinge waaroor manne dikwels wonder en soms struikel.