Deel die inligting!
Ek kom vertel van ons afgelope besoek aan ons sendelinge, AndrĂ© en Marina, in Thailand. Ek was weer opnuut uitgedaag oor hoe ek daagliks my geloof uitleef. Ek moes maar net weer besef hoe die “eie ek” my vrede steel.
TGIF Durbanville
Thailand besoek – hoe die “eie ek” my vrede steel