Dit gee die sin ‘n lewendige toon en wys dat die spreker iets intens bedoel. In formele skryfwerk word dit minder gebruik, maar in alledaagse taal is dit handig om emosie te beklemtoon.
28 Februarie 2025 – Oswald Opperman
God praat… luister ek!
TGIF Durbanville
God praat… luister ek!
Dit gee die sin ‘n lewendige toon en wys dat die spreker iets intens bedoel. In formele skryfwerk word dit minder gebruik, maar in alledaagse taal is dit handig om emosie te beklemtoon.
Things that gives us access in life
We will be looking at the two things that gives us access in life, and how value and purpose defines our pursuit.
Together we will worship the Lord.
This is Bishop Aaron Makili, married, have 4 children. Stay in Kuilsriver. Leading a Church in Khayelitsha and Leading a Pastors Fraternal in Western Cape, since 2008. Established NPO for nutrition, helping the community with cooked meals Monday to Friday.
I will be sharing the message of coming together as a body of Christ.
The Message: in Genesis 22: 4-5
Together we will worship the Lord.
Hoe neem ons as mans ons gesag op as priester voor God
Vrydag kom gesels Pieter oor hoe neem ons as mans ons gesag op as priester voor God.
Die Werklikheid Van God Se Plan in ons lewens!
Kortliks is ek een van die wat kan getuig van die kansellering van my sonde en aksies en vernuwing Deur Jesus 2 Kor 5:17
Ek weet hoe dit voel om geskors te word … In 1977 geskors uit die skool en verbied om ooit weer my voete op skool terrein te sit … Drie jaar later 1980 tydens bos verlof hoor ek van ‘n Nuwe Lewe In Christus, Joh 8:32-34, en gryp dit aan.
Ek weet hoe dit voel om sukses in besigheid te geniet … asook die teenoorgestelde …. ek weet hoe dit voel na 27 jaar van huwelik en op my verjaarsdag gegroet te word met; “Happy birthday I want a divorce…”
Ek weet van die hartseer van “alleen wees” wat mens dryf na die sneller van ‘n vuurwapen…
Ek weet van God Se Genade en Liefde om my lewe weer op dreef te kry met nuwe energie en Gen 50:20 te verstaan.
Wat ook al vir my verwoesting beplan was, het God Omgedraai ten goede.
Gaan besoek gerus www.ivanbasson.co.za om n beter idee te kry van wat God met gebroke mense soos ek kan doen en heeltemal nuwe asem in ons te pomp.
Getuienis
Na William die vorige keer ongelukkig siek geword het en nie sy TGIF spreekbeurt kon gemaak het nie, kom hy hierdie Vrydag sy getuienis met ons deel.
80 jaar – mylpaal van God se pad!
80 JAAR VAN GOD SE GENADE
Wanneer jy die 80 jaar-mylpaal van God se pad met jou bereik en verbysteek en daaroor besin, word jy so oortuig daarvan dat dit so ‘n oneindig groot liefde en genade-geskenk is, wat jy nie kan laat verbygaan sonder om daaroor te getuig en Hom die lof en dank en eer daarvoor te gee nie.
Ek plaas die kollig op ‘n aantal van God se oneindig groot genade-geskenke aan my tydens Sy unieke geestelike groei pad met my oor 80 jaar van die begin tot die hede en verder vorentoe.
Alle voorspoed en seën vir 2025!
Privilege to share
I am truly looking forward to being among you and having the privilege to share what God has accomplished through and for me.
Passie vir gewone mense
Grootgeword in die Vrystaat en begin saam met 3 vrouens die Goudveld, Welkom omgewing, Gebedsnetwerk in 1997 toe die meeste Goudmyne byna toemaak en mense hooploos soekend was.
Op ouderdom 30 het ek n berg ontmoeting gehad met die Here oor my pad vorentoe wat ek altyd gekoester het .
Op 52 oorleef ek 3 hartaanvalle waartydens my hart 2 keer gaan staan het na my omlyning.
Filippense 4: 4 is my leuse vir elke dag:
Ek het n omgee passie vir gewone mense en is dankbaar om Die Woord te Kan gebruik en te versprei.
Pastor Marko is a proficient and passionate teacher of the Bible.