Vrydag kom gesels Joseph Lee met ons uit Daniël 10. Hy gaan ook vir ons op hoogte bring van waarmee hy besig was sedert hy laasjaar by ons was.
30 Mei 2025 – Joseph Lee
You who are highly esteemed!
TGIF Durbanville
You who are highly esteemed!
Vrydag kom gesels Joseph Lee met ons uit Daniël 10. Hy gaan ook vir ons op hoogte bring van waarmee hy besig was sedert hy laasjaar by ons was.
T-AANSLUITING! HELP, EK HET GEBREK AAN WYSHEID!
In die dae voordat motors en selfone ‘n behoorlike GPS gehad het, kon jy jouself maklik by ‘n T-aansluiting bevind waar jy nie geweet het of jy links of regs moes gaan nie.
Veral in die 90’s toe hulle die name van dorpe begin verander het. Jy kon maklik verward raak en in die verkeerde dorp beland.
Baie keer in die lewe beland ons by so ‘n T-aansluiting of kruising waar ons ‘n keuse moet maak.
Dit gaan nie noodwendig tussen sonde doen en goed doen nie, maar meer oor die keuse van die regte rigting in ons lewens.
Meestal kan ons sekere besluite blindelings neem.
Ons weet wat die regte ding is om te doen, maar soms kom ons op ‘n plek waar ons net nie die antwoorde het nie.
Baie keer is die keuse nie tussen goed en sleg nie, maar tussen wat REG is en wat AMPER REG is.
Hoe dit ook al sy, ons almal moes al lewensveranderende besluite neem en dan wil jy nie die tweede beste keuse kies nie.
Dis wanneer wysheid nodig is.
Gereed en getrou
Jy kan net soveel groei deur ander se ervarings… groei self.
Roemenië
Kamil gesels Vrydag oor Roemenië, ‘n klein Christelike land wat omring is deur groot Moslem lande. Hy gaan ons ook opdateer oor die huidige gebeure in die Midde-Ooste.
Die groot genade en liefde van Jesus Christus
Charl Cilliers is ‘n sendeling wat met ons gesels Vrydag oggend oor die groot genade en liefde van Jesus Christus in sy lewe.
Want so Lief het God my; of nie?
Want so Lief het God my; of nie?
Hoekom voel ek soms ongered?
Vrydag lei Deon ‘n gesprek oor die boek “Spirit, Soul & Body” van Andrew Womack. Isaac Akowuah, wat Vrydag oggend 21 Feb TGIF se spreker was, het daardie oggend vir almal wat daar was ‘n kopie van die boek gegee. Vrydag oggend se gesprek beloof om baie insiggewend te wees.
Running for your life simply because of fear and the lack of knowledge
Mervyn’s testimony is about what everyday Christians go through and the same mistakes we make over and over again. It’s about discovering our passion and how our giftings, difficulties and heartache are secretly hidden in our passions. It is in finding our passion which should bring us the most joy and peace. He will be speaking about how he made the biggest mistakes in life simply because of fear and how you can avoid it!
Deur God aangeraak!
Eerskomende Vrydag oggend ontvang ons besoek van Fred Barnard van Lewende Woord Paarl. Hy gaan vir ons kom getuig hoe God hom meer as een maal aangeraak het en ook uit die dal van doodskaduwee gered het. Sy verhaal getuig hoe God sy grondgebied vir hom voorberei en opgelei het om vandag as kind van God Sy woord te kan verkondig.
Gesamentlike byeenkoms by TGIF Vredelust met Heinz Winckler
Pastor Marko is a proficient and passionate teacher of the Bible.