11 April 2025 – Deon van der Merwe

Want so Lief het God my; of nie?

Deel die inligting!

Want so Lief het God my; of nie?
Hoekom voel ek soms ongered?

Vrydag lei Deon ‘n gesprek oor die boek “Spirit, Soul & Body” van Andrew Womack.  Isaac Akowuah, wat Vrydag oggend 21 Feb TGIF se spreker was, het daardie oggend vir almal wat daar was ‘n kopie van die boek gegee.  Vrydag oggend se gesprek beloof om baie insiggewend te wees.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *