Deel die inligting!
- Jimi le Roux is ’n leraar en skrywer. Hy is al 20 jaar besig met ’n aanlynbediening.
- As seun van ’n bekende leraar en bedienaar het hy gesukkel met sy eie bekering en vir jare om homself te vind en te wees.
- Die Here het hom gehelp om sy pa-issues te oorkom en te besef wie hy is, en wat sy skeppingsdoel is.
“Ek het nie meer om te bied nie. Ek wil nie preek nie en ek wil nie my bediening kom boost nie. Ek kan net my storie vertel met die gebed dat iemand daardeur gehelp sal word om hul eie storie en skeppingsdoel te vind.”