Browsed by
Tag: TGIF

9 September 2016 – Pieter van Hansen

9 September 2016 – Pieter van Hansen

Krag van ons Vader! Hierdie Vrydag kom lewer Pieter van Hansen sy getuienis.  Hy gaan gesels oor die krag van ons Vader in elkeen se lewens en ons verantwoordelikheid as mans en aardse vaders.  Laai klankopname hier af!

2 September 2016 – Johan Els

2 September 2016 – Johan Els

Johan Els wy sy lewe aan die Here toe al van vroeg af.  Kom luister Vrydag oggend na sy persoonlike getuienis en hoe die rol wat God in moeilike tye in sy lewe vervul het. Laai klankopname hier af!

26 Augustus 2016 – Jackie Beukes

26 Augustus 2016 – Jackie Beukes

“Jy is sterker as wat jy dink!” Jackie en Sy vroutjie het twee miskrame in een jaar beleef. Die duiwel wou nie net hulle blydskap steel nie, maar wou ook hulle huwelik, bediening en drome vernietig. Jackie gaan hierdie getuienis en ander lewenslesse met ons deel. Ons as mans het almal uitdagings, teleurstellings en trane wat ons ervaar. Jy moet egter weet dat JY STERKER IS AS WAT JY DINK JY IS EN JY IS STERKER AS WAT JOU HUIDIGE SITUASIE…

Read More Read More

19 Augustus 2016 – Sheila Klinkenberg

19 Augustus 2016 – Sheila Klinkenberg

“Die pad wat Hy met my stap!”  Op 8 jarige ouderdom het Sheila vir die Here gesê sy wil graag deel wees van die Geestelike stryd in die Ooste. Sy het nie altyd dit voor oë gehou nie, maar HY het! Sheila sê “Elke persoon het ‘n unieke lewensplan – Hy wag net tot ons uitroep na Hom om dit tot vervulling te bring.” Sheila kom kom getuig Vrydag oor die pad wat Hy met haar stap!  Laai opname hier af!

12 Augustus 2016 – Rian Etienne

12 Augustus 2016 – Rian Etienne

“Het ek God se stem gehoor, of was dit my eie onseker eggo’s?”  Toe Rian sy werk by die SAUK verloor het, het dit gepaard gegaan met sóveel onsekerheid: onsekerheid oor hoekom dit gebeur het, onsekerheid oor wat môre inhou. Rian sê “Dis donker ure waardeur jy worstel. Dan verras God jou: Hy laat jou op besondere wyse verstaan dat Hy jou glad nie vergeet het nie.” Nou is Rian in Kaapstad en daar is ‘n geknaag: het hy God…

Read More Read More

5 Augustus 2016 – Oswald Opperman

5 Augustus 2016 – Oswald Opperman

“God is aan die beweeg” Oswald het gedurende Julie Thailand besoek as deel van ‘n uitreik om ons sendelinge daar by te staan.   Oswald beskryf dit as ‘n lewens veranderende besoek.  Tydens die besoek het hulle wonderlike mense ontmoet en gelooflike geestelike ervarings gehad.  Oswald skryf: “during our visits to some pastors in remote villages we encounter some extremely beautifull places. But also some amazing spiritual encounters and discussions about their mission field.” Natuurlik het Oswald ook tyd ingeruim om…

Read More Read More

29 Julie 2016 – Lukas Korff

29 Julie 2016 – Lukas Korff

“I stand for Jesus”  Lukas het die afgelope paar maande deur die land gery op ‘n tandem fiets sonder enige saal. Hy het dit staande gedoen om ‘n punt te bewys: ” I Stand for Jesus”! Hy het by baie dorpe gestop en dan by skole en kerke bedien en mense gemotiveer om te Staan vir Jesus.  Hy deel ook duisende “free online bibles” uit en so bereik hy duisende mense vir die Here.  Hy wil ook 20 000 “online…

Read More Read More

2de Kwartaal Sprekers klankopnames

2de Kwartaal Sprekers klankopnames

Klankopnames van 2de Kwartaal Sprekers  Die klankopnames van ons 2de Kwartaal sprekers is nou beskikbaar op ons website! 22 Julie 2016 Danie du Plessis 15 Julie 2016 Henry en Justine Pike 8 Julie 2016 Jacques Malan 1 Julie 2016 Timothy Kieswetter 10 Junie 2016 Spontane Getuienis 3 Junie 2016 Wanderlei and Nelita Fonseca 27 Mei 2016 Blackie Swart 20 Mei 2016 Henry Jackson 13 Mei 2016 Danny Fourie 6 Mei 2016 Klasie van Heerden  

22 Julie 2016 – Danie du Plessis

22 Julie 2016 – Danie du Plessis

Your son needs a relationship with you  Danie se getuienis gaan om ‘n bewuswording by ons te kweek van hoe belangrik ons verhouding met ons seuns is.  Dogters ook, maar Danie deel uit sy lewe waar daar nie dogters was nie. Hy beplan om te getuig oor sy vertroebelde verhouding met sy aardse pa en hoe mans figure die beeld van God as sy hemelse Vader verbuig het. Die skade wat dit hom berokken het, het ook gemaak dat hy…

Read More Read More

15 Julie 2016 – Henry en Justine Pike (Vrouens welkom)

15 Julie 2016 – Henry en Justine Pike (Vrouens welkom)

Henry en Justine kom getuig oor hoe God hulle gehelp het deur die trauma van ‘n miskraam Hierdie Vrydag kom gesels Henry en Justine Pike oor hulle miskraam en hoe God hulle daardeur gelei het.  Hulle getuig oor die lewe na die miskraam.   Vrouens is baie welkom! Laai klankopname hier af