29 Julie 2016 – Lukas Korff

Deel die inligting!

“I stand for Jesus”

 Lukas het die afgelope paar maande deur die land gery op ‘n tandem fiets sonder enige saal. Hy het dit staande gedoen om ‘n punt te bewys: ” I Stand for Jesus”! Hy het by baie dorpe gestop en dan by skole en kerke bedien en mense gemotiveer om te Staan vir Jesus.  Hy deel ook duisende “free online bibles” uit en so bereik hy duisende mense vir die Here. 

Hy wil ook 20 000 “online bibles” vir 104fm gee, wat ons kan uitdeel by verskillende projekte of deur enige manier.  

 Laai klankopname hier af