19 Mei 2017 – Jaco van Vuuren
Jaco gesels hierdie Vrydag met ons oor “How to loose a fight”. Jaco het in September laas jaar ook by ons gesels (hier). Laai Jaco se getuienis hier af!
Jaco gesels hierdie Vrydag met ons oor “How to loose a fight”. Jaco het in September laas jaar ook by ons gesels (hier). Laai Jaco se getuienis hier af!
Vrydag kyk ons ‘n Video oor die IT’S TIME byeenkoms in Bloemfontein. Daar gaan ook ‘n geleentheid wees vir terugvoering en getuienis van die wat daar was. Dames is ook welkom by die byeenkoms!
Vrydag oggend kom gesels George Lehman met ons. George is ‘n pastoor by Christian Motorcyclists Association South Africa (CMASA) in Brackenfell. Lees meer oor CMASA hier. Laai George se getuienis hier af!
Vrydag oggend kom gesels Lebo Molisalife met ons. “I am going to share my journey to missions as well as the role my father played”. Lebo is van INcontext en gaan ook met ons deel haar interpretasie van die rol van ‘n Moslem man.
Vrydag oggend kom gesels Mano Marinus wat van Saulus na Paulus gatransformeer is deur die genade van God se Heilige Gees. Laai Mano se getuienis hier af!
Vrydag oggend kom gesels Pierre van der Merwe met ons oor vergifnis. “U is die pottebakker, ek is die klei!” Laai Pierre se getuienis hier af!
Jan is die ‘groot baas’ van Highway Ministries. Jan het ‘n passie vir die Here en leef sy roeping uit in terme van Highway Ministries organisasie. Hy wil dieselfde in die Kaap begin. Kom daarop neer dat elke sterfte op ons paaie ‘n direkte impak op geliefdes het en dat ALLES gedoen moet word om dit te voorkom. Jan werk nou saam met Kenney Africa (hoof van padveiligheid in die Weskaap) om veiligheid op ons paaie te verseker. Hy het…
Francis en Mildred are from Brasilië. Francis entered his full-time call to ministry in 1987 and was joined by his wife Mildred when they were married in 1993. They have been teaching, preaching, prophesying, ministering in churches for the receiving of the gifts of the Spirit, and seeing individuals activated in their ministries, firmly established in the Kingdom of God. They have participated in training schools, seminars and conferences both in the Church and among business professionals, promoting spiritual awakening…
William Loedolff van GLO is Vrydag oggend by ons. GLO sing altyd by Mighty Men en beweeg saam met Jacques Malan van Fathers Voice. Baie van ons ken William maar ken nog nie sy getuienis nie. Hy kom getuig en bring ook sy kitaar saam om ons te bederf met ‘n lied of twee. Laai William se getuienis hier af!
What a great sinner I was… But… What a Great savior we serve… Die getuienis wat George Vrydag gaan deel,is net n beskruiwing oor hoe diep die Here se liefde vir al sy kinders is.. Hoe die Here hom uit die dieptes van die hel uitgehaal het en hom oorwinnaar laat uitstap het oor dwelm en seks verslawing! God is Love – Love is King Laai George se getuienis hier af!