Browsed by
Tag: TGIF

13 Oktober 2017 – Eric Swanepoel

13 Oktober 2017 – Eric Swanepoel

Soms gebeur daar dinge in die lewe waar jy wonder of die Here nog ooit beheer het.  Selfs of hy dalk nog omgee.  Dit kan die geval wees in jou persoonlike lewe.  Iets gebeur met jou en dan wonder jy hoe die Here so iets kan toelaat.  Soms gebeur daar dinge buite ons soos die land se politiek, of die ekonomie, of selfs die situasie op die internationale speelveld. Die wêreld is tans in chaos.  Oorloë, Moslem vlugtelinge, 65 miljoen…

Read More Read More

6 Oktober 2017 – Jimi le Roux

6 Oktober 2017 – Jimi le Roux

Jimi is sedert 2010 voltyds besig met internet bediening na 20 jaar van gemeente-bediening.  Sy bediening behels daaglikse oordenkings in Afrikaans (Padlangs) en Engels (By the Way), geestelike kursusse en groeiprogramme en persoonlike bediening per internet en direk.  Jimi preek die Woord, gee lering, bied kampe aan en fasiliteer en konsulteer met gemeentes.  Hy is ‘n geregistreerde lewensbegeleier (life coach) en bied ook lewensbegeleiding aan. Lees meer oor Jimi se bediening hier. Laai Jimi se getuienis hier af!

29 September 2017 – Jaco Jansen van Vuuren

29 September 2017 – Jaco Jansen van Vuuren

Februarie 2016 het Andre Thiart by ons kom getuig oor hulle sendingwerk in die Noorde van Mosambiek onder die Makwe mense. Hy en Annemarie is al 12 jaar daar. Jaco vertel: “Na sy praatjie het ek hom gevra “hoe kom mens daar by julle uit?” Sy antwoord was ‘n eenvoudige “jy ry”. Ek het na die tyd vir hom gesê ons sal nog eendag ‘n draai kom maak daar.  Party van julle onthou seker nog die trekker projek na die…

Read More Read More

22 September 2017 – Billy Thomas

22 September 2017 – Billy Thomas

Billy Thomas is die Senior Visie President by Merrill Lynch in die VSA. Billy bly tans in Pinehurst in die VSA. Hy is geseënd met ’n baie suksesvolle loopbaan. Hy is baie betrokke by leierskapsontwikkeling, en is deel van die Leader Mundial groep in die VSA. Nadat Billy ’n christen geword het, het hy ervaar dat dit baie moeilik was om diepte in verhoudings te bou met ander christene as gevolg van sy besige werk skedule. Hy is baie beperk…

Read More Read More

15 September 2017 – Gerhard van der Merwe

15 September 2017 – Gerhard van der Merwe

“My naam is Gerhard.  My storie is van hoe ‘n mens in jou sterk punte, in jou professie en natuurlike vaardighede, die Here met oorgawe kan dien.  Ek het groot geword in ‘n wonderlike Christin huis, my Pa het my na die Here gely toe ek 11 jaar oud was.  Ek studeer teologie met die oog op om ‘n sendeling en dominee te word.  Op ouderdom 20 stap ek egter weg van die Here en van daardie lewenspad.  Die volgende…

Read More Read More

8 September 2017 – Niel Steyn

8 September 2017 – Niel Steyn

Hierdie Vrydag kom deel Niel Steyn sy getuienis met ons.  Niel gesels oor dat Jesus Sy koninkryk deur ons wil laat kom (al is dit soms baie moeilik). “Ek het elke nou en dan nodig om weer te bekeer – ja om weer terug te draai na die basiese waardes van ‘n volgeling van Jesus.  Ek het al vroeg in my lewe besluit om die Here te volg en voltyds in die bediening te gaan.  Ek onthou egter een van…

Read More Read More

18 Augustus 2017 – Daniel Janse van Rensburg

18 Augustus 2017 – Daniel Janse van Rensburg

“Maar die reuk … die tronk is redelik modern, maar so 10 jaar oud.  Dit is gebou vir 150 gevangenis, maar toe ek daar was, was daar meer as 400.  Net die politieke gevangenis het hulle eie selle.  Die res van ons, “the general  population”, bly en slaap waar jy ‘n plekkie kry.”  Daniel kom vertel van sy wedervaringe in ‘n tronk in Ekwatoriaal Guinee waar hy onskuldig in beland het en hoe sy geloof hom daardeur gedra het en…

Read More Read More

11 Augustus 2017 – Louis Blignaut (Gideons)

11 Augustus 2017 – Louis Blignaut (Gideons)

Wat beteken dit  as die profeet Jesaja in Jes 55:11 sê ? So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees: dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hê en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het. Louis Blignaut deel met ons eerskomende Vydagoggend ‘n aantal getuienisse oor hoe waar God se belofte is, en hoe die Here die “Gideons Internasionaal” hiervoor gebruik. Kom luister hoe…

Read More Read More