2 Februarie 2018 – Corné Fourie
“Ek is bevoorreg om van kleins af al ‘n pad met die Here te stap, maar in 2008 het my lewe ingrypend verander op ‘n “Boot Camp” in die Rocky berge van Colorado, VSA. Die kop kennis van Christenskap het daar hart toe gesak, vandag is ek bevoorreg om saam met ‘n span manne, dié boodskap ook hier in SA uit te dra, want elke man: “has a battle to fight, a beauty to rescue and an adventure to live”…