5 April 2019 – Lukas Korff
Sy passie wat sy “hoekom” aanvuur sal jou aangenaam verras.
Sy passie wat sy “hoekom” aanvuur sal jou aangenaam verras.
Ek getuig graag oor die krag en gesag wat ons het in Jesus Christus. Dis vir ons almal beskore. #DurbanvilleTGIF #TGIF
Gareth von Mike
Sy passie is om mense toe te rus en hy is die aanbieder van die baie bekende “Purpose” reeks. #TGIF #DurbanvilleTGIF
‘n Storie van gebed en gehoorsaamheid.
Jacques Malan van Father’s Voice – mannekonferensie met die manne te kom praat oor hulle identiteit in Christus. #DurbanvilleTGIF
Ek moes eers in ’n baie baie droeë woestyn beland (in die bediening) voordat ek totaal oorgegee het aan die Here en in verhouding met Hom begin leef het.
‘n Storie van grootskaalse verlossing
‘n Storie van God se onverpose liefde
‘n Storie van verbysterende genade
Verandering self is ‘n proses en ‘n pad wat ons daagliks stap.
Kom luister hoe hulle Jesus ontmoet het, die keuse om ‘n goeie werk in die Kaap te los, alles te verkoop en met twee kinders sak en pak te verhuis na ‘n vreemde land en hulle ontberinge en ervarings sedertdien.