1 Maart 2019 – Schalk Reyneke 1 Maart 2019 – Schalk Reyneke 27/02/2019 DurbanvilleTGIF Comments 0 Comment Deel die inligting! Share Tweet Pin https://tgifcape.co.za/wp-content/uploads/2019/02/2019-03-01-Schalk-Reynecke.mp3 Schalk is die CEO van die finansiële dienste maatskappy Axsure. Sy passie is om mense toe te rus en hy is die aanbieder van die baie bekende “Purpose” reeks. Meer inligting hier beskikbaar. Sy passie dryf hom om hierdie reeks gratis aan te bied. Laai Schalk se getuienis hier af!