Browsed by
Tag: tgif mannebyeenkoms

16 September 2016 – Hennie Fritz

16 September 2016 – Hennie Fritz

“Ek praat en gesels nie meer so baie en aaneen nie!” Hennie Fritz sê hy praat en gesels nie meer so baie en aaneen nie maar hy het wel ingestem om hierdie Vrydag met ons te kom gesels. “Ek neem meestal die “pen” op, om die gedagtes wat tussen my “hart” en “verstand” vasgevang sit, uit te kry. In meeste van die gevalle doen ek dit net vir myself en soms mag dit dalk wees dat dit erens vir iemand anders…

Read More Read More

9 September 2016 – Pieter van Hansen

9 September 2016 – Pieter van Hansen

Krag van ons Vader! Hierdie Vrydag kom lewer Pieter van Hansen sy getuienis.  Hy gaan gesels oor die krag van ons Vader in elkeen se lewens en ons verantwoordelikheid as mans en aardse vaders.  Laai klankopname hier af!

2 September 2016 – Johan Els

2 September 2016 – Johan Els

Johan Els wy sy lewe aan die Here toe al van vroeg af.  Kom luister Vrydag oggend na sy persoonlike getuienis en hoe die rol wat God in moeilike tye in sy lewe vervul het. Laai klankopname hier af!

26 Augustus 2016 – Jackie Beukes

26 Augustus 2016 – Jackie Beukes

“Jy is sterker as wat jy dink!” Jackie en Sy vroutjie het twee miskrame in een jaar beleef. Die duiwel wou nie net hulle blydskap steel nie, maar wou ook hulle huwelik, bediening en drome vernietig. Jackie gaan hierdie getuienis en ander lewenslesse met ons deel. Ons as mans het almal uitdagings, teleurstellings en trane wat ons ervaar. Jy moet egter weet dat JY STERKER IS AS WAT JY DINK JY IS EN JY IS STERKER AS WAT JOU HUIDIGE SITUASIE…

Read More Read More

19 Augustus 2016 – Sheila Klinkenberg

19 Augustus 2016 – Sheila Klinkenberg

“Die pad wat Hy met my stap!”  Op 8 jarige ouderdom het Sheila vir die Here gesê sy wil graag deel wees van die Geestelike stryd in die Ooste. Sy het nie altyd dit voor oë gehou nie, maar HY het! Sheila sê “Elke persoon het ‘n unieke lewensplan – Hy wag net tot ons uitroep na Hom om dit tot vervulling te bring.” Sheila kom kom getuig Vrydag oor die pad wat Hy met haar stap!  Laai opname hier af!

12 Augustus 2016 – Rian Etienne

12 Augustus 2016 – Rian Etienne

“Het ek God se stem gehoor, of was dit my eie onseker eggo’s?”  Toe Rian sy werk by die SAUK verloor het, het dit gepaard gegaan met sóveel onsekerheid: onsekerheid oor hoekom dit gebeur het, onsekerheid oor wat môre inhou. Rian sê “Dis donker ure waardeur jy worstel. Dan verras God jou: Hy laat jou op besondere wyse verstaan dat Hy jou glad nie vergeet het nie.” Nou is Rian in Kaapstad en daar is ‘n geknaag: het hy God…

Read More Read More

5 Augustus 2016 – Oswald Opperman

5 Augustus 2016 – Oswald Opperman

“God is aan die beweeg” Oswald het gedurende Julie Thailand besoek as deel van ‘n uitreik om ons sendelinge daar by te staan.   Oswald beskryf dit as ‘n lewens veranderende besoek.  Tydens die besoek het hulle wonderlike mense ontmoet en gelooflike geestelike ervarings gehad.  Oswald skryf: “during our visits to some pastors in remote villages we encounter some extremely beautifull places. But also some amazing spiritual encounters and discussions about their mission field.” Natuurlik het Oswald ook tyd ingeruim om…

Read More Read More

22 Apr 2016 – Gert Korah

22 Apr 2016 – Gert Korah

God berei ons voor!  Gert Korah en sy vrou Evelyn is die uitvoerende leierspaar van Jeria Sending.  Jeria Sending is ‘n interkerklike geloofsaksie wat hom ten doel stel om geestelike sowel as opheffingswerk onder die plaaswerkers, kinders en jeug van die Swartland en Weskus omgewing te doen. Gert is gebore en het groot geword op die plaas Klipfontein waar Jeria Sending geleë is.  Reeds as jong seun het hy die Here aangeneem en het hy ‘n baie ernstige pad met…

Read More Read More

19 Feb 2016 – Dr Lena Kravtsov and Dima

19 Feb 2016 – Dr Lena Kravtsov and Dima

They have a vision burning in their hearts to build up a ‘medical mission practice’. Dr Aleksander Kravtsov and his wife Lena are medical doctors in Haifa, Israel.  They live a sacrificial lifestyle of constantly serving people.  Aleksander and Lena emigrated, together with thousands of other Slavic Jews from Russia and other countries of Eastern Europe, to Israel.  They were Orthodox Russian Jews that ‘discovered’ Jesus as their Messiah after they came to Israel.  A Messianic Church in Ukraine became…

Read More Read More