8 September 2017 – Niel Steyn
Hierdie Vrydag kom deel Niel Steyn sy getuienis met ons. Niel gesels oor dat Jesus Sy koninkryk deur ons wil laat kom (al is dit soms baie moeilik). “Ek het elke nou en dan nodig om weer te bekeer – ja om weer terug te draai na die basiese waardes van ‘n volgeling van Jesus. Ek het al vroeg in my lewe besluit om die Here te volg en voltyds in die bediening te gaan. Ek onthou egter een van…