7 Julie 2017 – Conrad Hoffmann

Deel die inligting!

Conrad (oud Stormer skrumskakel) kom vir ons vertel van sy lewe na rugby.  ‘n Nuwe lewe deur genade.  Volgens Conrad sal “dit letterlik net my getuienis wees oor hoe my lewe verander het deur die gees van God”.

Laai Conrad se getuienis hier af!