3 Augustus 2018 – Yoav Elkayam

Yoav is a young Jewish believer from Israel.  He was introduced to Yeshua while he was doing his military service in the Israeli Defense Force, three years ago and has been sharing the Gospel since then.

Brother Marko will be hosting Yoav this morning.

Laai Yoav se getuienis hier af!

27 Julie 2018 – Ron Kronz

Reverend Ron is the American overseer of Bishop of Souls.  Ron’s willingness to go into the heart of spiritual warfare is a necessary commodity in his ministry.  His readiness to stand fast and wield the sword of the Word of God in tumultuous circumstances serves the ministry well.  Ron is beloved by the people to whom he ministers. He is honored to be the only American ever ordained by ZUCA (Zambian United Christian Action).

In the USA, Ron is the radio host and teacher of The Praise Movement Bible Study.  Ron engages in the Lord’s work through preaching, men’s discipleship, and speaking for conferences. He has written a book, We Will Not Hide – Biblical Manhood, available for sale at www.smashwords.com. Additionally, he is a world-traveled musician. One of his greatest joys is using his musical gifts to delight young orphans and teach them about God’s personal care for them and their lives.

Read more about Reverend Ron here.

Laai Ron se getuienis hier af!

20 Julie 2018 – Theo Marais

Om by die Here uit te kom is redelik maklik; om by Hom te bly is waar die knoop lê.

Dr Theo Marais kom deel sy op- en afdraendes;  sy tone stamp dat die bloed loop en self sy trane, sy frustrasies en sy deurbyt.  Hy het egter ‘n besonderse gedagte vir elkeen wat ook asemhaal en met dieselfde dinge sukkel, en wat hy aan die hand van een van sy stories gaan uitlig.

En nee, hy is nie ‘n ghoeroe met al die antwoorde nie.  Hy is ook maar net mens.

Laai Theo se getuienis hier af!

13 Julie 2018 – Christine Adcock

Christine is hoogs respekteerde Persoonlike Assistent (PA) wat al konferensies reg oor die wêreld gereël het, onder andere in Griekeland, VSA en Frankryk.  Sy was betrokke by projekte soos die  Olimpiese stadiums in Griekeland en bestuursopleiding in Italië.

Sy is is vrywiliger betrokke by verskeie internasionale organisasies.

Laai Christine se getuienis hier af!

6 Julie 2018 – Gerhard Swanepoel

Ek is ‘n sendeling wat in 1994 in die bediening betrokke geraak het deur YWAM in Madagaskar.  Na my diens daar het ek by sending en teologiese opleiding in Suid-Afrika en Oos Afrika betrokke geraak.

Ek was ‘n lektor by die Cape Theological Seminary.  In 2011 het ek besluit om Suid Oos Asië toe te gaan om Engelse onderrig in daardie land te gaan gee en om dit as ‘n geleentheid te gebruik om met die evangelie na die Thais uit te reik. Ek het terwyl ek daar was ook betrokke geraak met bediening en uitreik na die Filippyne toe. So drie jaar gelede het ‘n deur vir my oop gegaan na Vietnam toe om daar Engels te gaan onderrig.

Ek is in tussen verorden in die bediening deur Asian Hope Full Gospel Ministries in die Filippyne en is ook besig in die denominasie om hulle pastore opleiding te gee en om hulle te help met hulle persoonlike ontwikkeling in die bediening. Ek is amptelik hulle sendeling in Vietnam.

Laai Gerhard se getuienis hier af!

29 Junie 2018 – Trevor

Ek gaan Vrydag getuig oor my bekering waar ons in ‘n “wit” plakkers kamp gebly het.  Hoe ek deur alles Bybelskool toe is en hoe ek vir 11 maande met ‘n F250 bakkie vanaf Kaap, deur Namibië tot in Zambië sending werk gedoen het . Alles het begin met net ‘n R90 en boksie blikkie kos.

Laai Trevor se getuienis hier af!

22 Junie 2018 – Dewald Scholtz

Ek het 17 Aug ’95 in Std 9 tot bekering gekom in Ceres en van dag 1 af ‘n passie gehad om mense van Jesus te vertel. Ek het 21 mense na Jesus toe gelei in die eerste 2 weke. My honger vir meer van Jesus het my toe na ‘n Bybelskool (www.ibiol.org) in Londen geneem. My pa is toe kort daarna gediagnoseer met long kanker en ek het teurg gekom SA toe. Toe my pa oorlede is het ek en ‘n vriend van my begin sendingwerk doen vir omtrent ‘n jaar waar ons elke naweek kampe aangebied het. Ons het gesien hoe die Here die eerste weergawe van ‘Turkeys & Eagles’ (www.turkeys-and-eagles.com), ‘n bordspeletjie gebruik met groot sukses met baie getuienisse. Na die jaar se kampe is ek toe weer terug England toe om Bybelskool van voor af te begin en klaar te maak. Ek het ook my vrou daar ontmoet en ons was saam in jeug bediening vir die volgende 8 jaar van ons getroude lewens. Ons het besluit om Paarl toe in 2008 waar ons baie aktief betrokke is tot nou toe. Ek doen ook tans die Manne vd Woord mannegroep in Paarl.

Laas jaar het die Here vir my en my vrou die opdrag gegee om die Turkeys and Eagles bordspeletjie heeltemal oor te develop en dis wat ons die laaste 12 maande voltyds gedoen het. Tans is die bordspeletjie beskikbaar in CUM Boeke en ek sien uit om my ‘journey’ met julle te deel, asook ‘n klomp getuienisse van wat die ons Koning aan die doen is, en hoe Hy gewone mense soos ek en jy kan gebruik om ‘n koninkryks verskil te maak.

15 Junie 2018 – Brother Marko

Brother Marko is a follower of Christ who came out of Islam.  For many years, he has been ministering on Middle East matters and Islam, and the biblical importance of standing with Israel.

 He has authored many articles and also books on understanding Islam, Muslim evangelism, Islamic jihad and Christian Zionism.  He is the founding director of EGEIRO Ministry (www.egeiroministry.org).

 Brother Marko is married with two children.  He will share on Friday:

  1. His testimony
  2. How God is working in Israel among Jews and Muslims
  3. How to get involved in what God is busy doing in the Middle East

Laai Brother Marko se getuienis hier af!