15 Februarie 2019 – Jacques Malan
Jacques Malan van Father’s Voice – mannekonferensie met die manne te kom praat oor hulle identiteit in Christus. #DurbanvilleTGIF
Jacques Malan van Father’s Voice – mannekonferensie met die manne te kom praat oor hulle identiteit in Christus. #DurbanvilleTGIF
Ek moes eers in ’n baie baie droeë woestyn beland (in die bediening) voordat ek totaal oorgegee het aan die Here en in verhouding met Hom begin leef het.
‘n Storie van grootskaalse verlossing
‘n Storie van God se onverpose liefde
‘n Storie van verbysterende genade
Verandering self is ‘n proses en ‘n pad wat ons daagliks stap.
Kom luister hoe hulle Jesus ontmoet het, die keuse om ‘n goeie werk in die Kaap te los, alles te verkoop en met twee kinders sak en pak te verhuis na ‘n vreemde land en hulle ontberinge en ervarings sedertdien.
God het ons geroep uit lewens met baie vraagtekens…
Cheryllyn is an African Christian Democratic Party MP in South Africa since June 1999: the Chief Whip of smaller political parties; serves on International Relations PC, Social Development PC and the SA/EU Focus group; in 2017 made history as the first Member of Parliament in SA to have a private members bill passed; has drafted and submitted 4 other bills including the current Animal Protection bill calling for a ban on testing on animals for cosmetic purposes; is a member…
My agtergrond: Iemand het eenkeer opgemerk “Dit neem die Here 1 sekonde om ons in die Hemel te kry, maar ons hele lewe om die Hemel in ons te kry”. Dis ‘n ongelooflike “Journey” wat ek vir niks in die wêreld sal ruil nie. Ek vertel graag hoe Hy my lewe “ge-hijack” het. My lewensfilosofie en bediening: Erens in die Bybel staan daar geskryf: “Die Here het ons jammer gekry en hiedie bediening aan ons toevertrou” en dis hoe ek…
To be without hope In a nutshell, that was me. I have literally lost everything and have nothing left. After an all time low, I found myself in a hospital for depression (Bloemcare) situated in Bloemfontein. When listening to how my family describes me during that time and what they saw, I can only imagine how bad it must be to helplessly watch a loved one drowning and not be able to save them. I contemplated suicide so many times….
William Austen an Evangelist who has been preaching across South Africa for the last eleven years will be visiting us on Friday morning the 16th to share his testimony. On the 24 of February this year William was assaulted with bricks by gangsters in the Strand and left for dead. After suffering multiple fractures to his face and skull God saved his life. Then three months later William was in an horrific car accident. Again William suffered serious injuries, but…