Browsed by
Tag: Moslems

13 Oktober 2017 – Eric Swanepoel

13 Oktober 2017 – Eric Swanepoel

Soms gebeur daar dinge in die lewe waar jy wonder of die Here nog ooit beheer het.  Selfs of hy dalk nog omgee.  Dit kan die geval wees in jou persoonlike lewe.  Iets gebeur met jou en dan wonder jy hoe die Here so iets kan toelaat.  Soms gebeur daar dinge buite ons soos die land se politiek, of die ekonomie, of selfs die situasie op die internationale speelveld. Die wêreld is tans in chaos.  Oorloë, Moslem vlugtelinge, 65 miljoen…

Read More Read More

29 Mei 2015 – Daniel Shayesteh

29 Mei 2015 – Daniel Shayesteh

TODAY GOD IS FIRST Eerskomende Vrydag is Daniel Shayesteh aan die woord. Hierdie is beslis ’n geleentheid waarheen jy jou vriende moet nooi.   TGIF Ontbyt   Weens die Vinkel en Koljander mark wat die naweek by Bergsig is, is die fasilitiete nie beskikbaar om kos te maak nie.   Toekomstige Sprekers Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.   Gebed en beradingskontak:…

Read More Read More

24 Apr 2015 – Daniel Ezra

24 Apr 2015 – Daniel Ezra

TODAY GOD IS FIRST  Hierdie Vrydag (24 April) is Pastoor Daniel Ezra van Malaysia aan die woord. Sy visie om die seuns van Ishmael terug te bring na die Vader se huis. Hy bid al 20 jaar vir SA om die Cape Malay te ontmoet en te bedien. Sy leuse: I live for the glory of God alone. Vrydag 1 Mei is vakansiedag en dus geen TGIF nie.   TGIF Ontbyt   A-Koord is ’n bediening wat voortspruit uit The…

Read More Read More