27 Oktober 2023 – Kobus Beukes

Vaderskap

Deel die inligting!

In die 17 jaar wat Kobus al betrokke is in Mosambiek as ‘n sendeling, het hy met hartseer gesien hoe baie kinders daar moet groot word sonder vaders.

“Vaderskap is ‘n groot waarde vir my en ek sien uit om Vrydagoggend bietjie daaroor te kom gesels.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *