Deel die inligting!
Die dinge wat die bose teen my gebruik het om my emosioneel, fisies en letterlik te probeer vernietig, het Jesus omgekeer en gebruik dieselde goed om Sy koningkryk nou deur my te bou. Hy het ingegryp voor ek oor die afgrond van selfmoord gestort het.