17 Okt 2014 – Carel van der Merwe

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Ons spreker eerskomende Vrydag is Carel van der Merwe.
 
“Dankie God dat jy jouself oor my bejammer het toe jy gesien het hoe ek besig was om my lewe stukkie vir stukkie te verwoes aangedryf deur satan. Dankie dat U my oe oopgemaak het en ek kon sien dat drank , dwelms en n losbandige lewe nie U wil is nie en geen verblydenis in die lewe bring nie ,maar net verwoesting saai.
Dankie Here vir jou heilige gees wat hier binne my kom werk het sodat ek ja gese het vir bekering en n nuwe lewe . Ek loof en prys U heilige naam”
Hierdie is ’n ideale geleentheid dat julle iemand nooi wat dalk familie het of dalk self ’n probleem het met ’n verslawing. Moenie die geleentheid mis nie. 
Kennisgewings
Jesus in Aksie – Kaapse Skiereiland gebed (Sien aanhangsel vir gebedsriglyn)
Ons gaan eerskomende Saterdag soos elke jaar Jesus in Aksie(Brackenfell) help om te bid by die poorte. Ons posisie is bo teen Ou Kaapse Weg. Ons wil graag 05h00 vertrek vanaf die kerk en behoort teen 07h30 weer terug te wees. Kontak vir Oswald (079 108 9697) indien jy wil saamgaan.
Konsert ten bate van Hanno Fourie  (Sien aanhangsel vir meer inligting)
3 November 2014 om 19h00, Barnyard, Willow Bridge
Kunstenaars – Heinz Winkler, Lindi Grobler en Peter G
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

10 Okt 2014 – David Malherbe

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Vrydag kom deel David Malherbe sy getuienis met ons.
“Besigheids- en Loopbaan konsultant en ook betrokke by bediening in die werkplek.   
Vryskut radio omroeper en joernalis. ”  
                                                                                           
 Jedidah Centre  http://www.jedidiah.org.za
I enjoy listening to and learning from excellent teachers. Being a teacher myself, I love to teach likewise.
Therefore Jedidiah Centre provides training in the most significant ways.
We present a variety of life changing courses, seminars, conferences, etc. for business(es)/-people, church groups, schools, sectors of government, and any other interested parties.”
Kennisgewings
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

3 Okt 2014 – Mossie Kruger

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Vrydag kom deel Mossie Kruger sy getuienis met ons, en ook die pad wat die Here met hom stap rondom gebed.
Kennisgewings
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
Bydraes
Bydraes tot die onderhoud en uitbreiding van dieTGIF bediening, kan gemaak word na:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

26 Sept 2014 – Leendert van Leperen

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Vrydag kom een van ons oud-TGIF manne by ons getuig. Hieronder so ietsie van hom.
“Leendert van Ieperen 20 jarige seun tans ‘n Student op Stellenbosch en inwoner van Dagbreek Manskoshuis. Hyt gematrikuleer by Hoerskool Durbanville 2012 en het op n tyd TGIF gereeld bygewoon. Hy kom lewer getuienis oor die afgelope 3jaar wat hy die Here uit sy lewe gehou het en hoe die Here hom weer terug gelui en gevorm het na n Man van God soos nooit tevore. Hy kom praat ook oor wat jy as man kan doen, om die vuur en passie vir God uiteleef.”
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA

19 Sept 2014 – Manus Damon

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Ons spreker hierdie Vrydag is Manus Damon. Hy is op Darling gebore en op ’n vroee ouderdom sy hart vir die Here gegee, maar teruggeval in die wereld toe hy begin werk het en soveel vryeteuels gehad het. Hy het Bergsig ontdek toe hy en sy vrou vir bevryding gekom het. Moenie hierdie een mis nie.
Boegoebergkamp:
Daar is nog sowat 30 plekke beskikbaar, so agteros kan dalk nog in die kraal kom. Daar is nog heelwat betalings uitstaande, ons benodig dringend die deposito’s asb. Ontou om TGIF Kamp en jou naam te gebruik as verwysing.
Kennisgewings
Kamp
Die afsnypunt vir terugvoer is Vrydag 12 September, aangesien elke man van kursus lektuur en musiekbundels voorsien moet word. Die spyseniering benodig ook genoegsame waarskuwing.
Wanneer:                   19 tot 21 September
Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)
Gasspreker:                Henry Jackson gesels oor “Priester, Profeet en Koning “
                                   https://www.facebook.com/henry.jackson.7946?fref=ts
Koste:                         R400.00
Betaling:                    Betaling na Durbanville Bergsig.
                                   Bank                            ABSA
                                   Rekeningnommer       141 059 0154              
                                   Takkode                      334 810
                                   Verwysing                   TGIFKamp + Naam
E-pos asseblief jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za
 
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

12 Sept 2014 – Jan Nel

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Kom luister gerus hierdie Vrydag na Jan Nel.
“Pastoor Jan Nel is bekend aan baie van ons manne.  Oorspronklik van Zambiê en later na Johannesburg, maar toe in 2007 na Thailand verhuis waar hy passievol is om leiers van verskillende kerke op te rig in die gawes van die Heilige Gees asook in die profetiese en leierskap.   Jan is ook sterk profeties en bedien wëreldwyd aan senior kerkleiers.”
Kennisgewings
Kamp
Die afsnypunt vir terugvoer is Vrydag 12 September, aangesien elke man van kursus lektuur en musiekbundels voorsien moet word. Die spyseniering benodig ook genoegsame waarskuwing.
Wanneer:                   19 tot 21 September
Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)
Gasspreker:                Henry Jackson gesels oor “Priester, Profeet en Koning “
                                   https://www.facebook.com/henry.jackson.7946?fref=ts
Koste:                         R400.00
Betaling:                    Betaling na Durbanville Bergsig.
                                   Bank                            ABSA
                                   Rekeningnommer       141 059 0154              
                                   Takkode                      334 810
                                   Verwysing                   TGIFKamp + Lidnommer (lidnommer soos per elektroniese vorm)
E-pos asseblief jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za
 
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA
Takkode:  334810

5 Sept 2014 – Johnny Lee

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Hierdie Vrydag deel Johnny Lee sy besonderse getuienis met ons.
“Johnny is gebore op 5 November 1956 in H ong Kong. Weens verskeie omstandighede raak hy op ‘n jong ouderdom op groot skaal betrokke by bendegeweld , misdaad en die bo-natuurlike wereld van die okkulte. Deur die genade van God kom hy op ‘n stadium tot die besef dat Jesus meer bied as die krag van die okkultiese wereId en maak hy’n oorgawe aan Jesus.
Hy is die skrywer van die eerste Chinese kinderbybel, speel ‘n sleutelrol in die ondergrondse kerk in China en is al vir oa 23 jaar
betrokke in die verspreiding van Christelike literatuur in die ondergrondse kerk van China.”
Moet dit nie misloop nie.
Kennisgewings
Kamp – elektroniese vorm
Let asseblief dat wanneer julle die e-pos met die ingebedde vorm voltooi, moet julle eers Reply in jul e-pos applikasie kliek ten einde die dokument te kan voltooi. Kliek dan weer op die applikasie se Send funksie om aan te stuur.
Laat weet gerus, ek help graag.
Die afsnypunt vir terugvoer is Vrydag 12 September , aangesien elke man van kursus lektuur en musiekbundels voorsien moet word. Die spyseniering benodig ook genoegsame waarskuwing.
Baie dankie vir almal wat reeds reageer het.
Kamp – besonderhede:
Wanneer:                   19 tot 21 September
Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)
Gasspreker:                Henry Jackson gesels oor “Priester, Profeet en Koning “
                                   https://www.facebook.com/henry.jackson.7946?fref=ts
Koste:                         R400.00
Betaling:                    Betaling na Durbanville Bergsig.
                                   Bank                            ABSA
                                   Rekeningnommer       141 059 0154              
                                   Takkode                      334 810
                                   Verwysing                   TGIFKamp + Lidnommer (lidnommer soos per elektroniese vorm)
E-pos asseblief jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za
 
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  

29 Aug 2014 – Christo Walters

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Hierdie Vrydag gesels Christo Walters  met ons. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis:
“Ek is ‘n Interkerklike, Sendingmobilseerder vir meer as 20 jaar lank . Ek vestig my aandag op die 2 lande met die meeste onbereikte Mense-groepe nl. Indië met 2029 groepe en Sjina met 413 Etniese Minderheidsgroepe wat meer is as ‘n 100 miljoen mense is. SA gemeentes en sakemanne word ge-envisioeneer om vennote te word van inheemse sendelinge om daardie Onbereikte groepe te bereik.Daar is 2 Gateways in plek geplaas om die inisiatiewe te fassilliteer nl. Glad Tidings to Indië ( GTI ) en Gateway to China ( GTC ).”
Kennisgewings
Kamp – elektroniese vorm
Let asseblief dat wanneer julle die e-pos met die ingebedde vorm voltooi, moet julle eers Reply in jul e-pos applikasie kliek ten einde die dokument te kan voltooi. Kliek dan weer op die applikasie se Send funksie om aan te stuur.
Laat weet gerus, ek help graag.
Die afsnypunt vir terugvoer is Vrydag 12 September , aangesien elke man van kursus lektuur en musiekbundels voorsien moet word. Die spyseniering benodig ook genoegsame waarskuwing.
Baie dankie vir almal wat reeds so goed reageer het.
Kamp – besonderhede:
Wanneer:                   19 tot 21 September
Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)
Gasspreker:                Henry Jackson gesels oor “Priester, Profeet en Koning “
                                   https://www.facebook.com/henry.jackson.7946?fref=ts
Koste:                         R400.00
Betaling:                    Betaling na Durbanville Bergsig.
                                   Bank                            ABSA
                                   Rekeningnommer       141 059 0154              
                                   Takkode                      334 810
                                   Verwysing                   TGIFKamp + Lidnommer (lidnommer soos per elektroniese vorm)
E-pos asseblief jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za
 
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA

22 Aug 2014 – Graham Vermooten

TODAY GOD IS FIRST
Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  
Web: https://tgifcape.co.za/
Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/
Hierdie Vrydag gesels Graham Vermooten met ons. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis:
“Graham Vermooten was the National Team Director for Youth for Christ.
He became the youth pastor at St James Church in Cape Town for five years. Under his leadership the youth exploded with hundreds attending the youth groups and thousands attending the youth rallies.
Twenty two years ago his wife Diane and Graham joined Youth with a Mission (YWAM) the largest mission movement in the world.
Graham and Diane felt God was calling them to train Christians in media and the started Media Village with a dream on paper but no money. Today they have seen hundreds trained from 78 countries and now own a campus in Durbanville. The Media Village Production team has shot transformational stories around the globe.
 They believe in excellence and not “junk for Jesus” so they enter their work into the media awards and have won over 80 awards. The film they entered in the 168hr film competition has just been nominated for 13 awards and will know the outcome next month at the red carpet event in Los Angeles USA.
Graham is presently completing a master’s degree in ‘Spiritual formation and discipleship’.”
Kennisgewings
Kamp – elektroniese vorm
Let asseblief dat wanneer julle die e-pos met die ingebedde vorm wil voltooi, moet julle eers Reply in jul e-pos applikasie kliek ten einde die dokument te kan voltooi. Kliek dan weer op die applikasie se Send funksie om aan te stuur.
Laat weet gerus, ek help graag.
Die afsnypunt vir terugvoer sal Vrydag 12 September wees, aangesien elke man van kursus lektuur en musiekbundels voorsien moet word. Die spyseniering benodig ook genoegsame waarskuwing.
Baie dankie vir almal wat reeds so goed reageer het.
Kamp – besonderhede:
Wanneer:                   19 tot 21 September
Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)
Gasspreker:                Henry Jackson gesels oor “Priester, Profeet en Koning “
                                   https://www.facebook.com/henry.jackson.7946?fref=ts
Koste:                         R400.00
Betaling:                    Betaling na Durbanville Bergsig.
                                   Bank                            ABSA
                                   Rekeningnommer       141 059 0154              
                                   Takkode                      334 810
                                   Verwysing                   TGIFKamp + Lidnommer (lidnommer soos per elektroniese vorm)
E-pos asseblief jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za
 
Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand.
Vorige getuienisse:
Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.
Sien julle Vrydag!
Seën
Gerhard
  
Gebed en beradingskontak
  
Lourens:  082 339 7728
Oswald :  079 108 9697   
 
As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:  
 
Rek Naam:  NG Kerk Bergsig
Verwysing:  TGIF
Bank:  ABSA

15 Aug 2014 – Henry Pike

TODAY GOD IS FIRST

Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.  

Web: https://tgifcape.co.za/

Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville

Hierdie Vrydag praat Henry Pike met ons oor die pad wat die Here met hom loop. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis:

“Het 16 Oktober 2004 radikaal tot bekering gekom, waarna ek saam met ’n profeet bedien het vir so 3 maande. Ek het Feb 2005 by Hatfield Christian Church aangemeld en my theologie daar geswat waar ek ook as Pastoor verordineer is. Het verder aangemeld by die Apostolic Church Planting Ministry, waar hulle net sekere studente met sterk apostoliese gawes opgelei het om in daardie gawes effektief te kan beweeg. Ek en my Vrou,Justine is in 2008 uigeplaas na ons eerste gemeente in Kuruman en het daar gedien vir 3.5 jaar.

Die gemeente het daar gegroei van 80 mense per diens na 380-420 mense per oggend en ander bedieninge het ontwikkel en is bygevoeg, die mense is toegerus en het dienswerk in die gemeenskap effektief gedoen en verstaan wat die waarde is om dit te doen. Ek het ook in die Noord-Kaap beweeg en verskeie gemeentes met die wooord bedien en lering gegee anngaande die Werke van Christus, asook hulle aanbidding-spanne toegerus en die Werkende-jeug konferensies begin wat tans nog aan die werking is. Op 24 Junie 2011 het ek en my vrou Die Bron by die Barnyard in WillowBridge Winkel Sentrum saam met met Skoonpa Gary en sy vrou Rhona Kieswetter geplant. Ek bedien ook gereeld op verskeie Radio stasies, Radio Tygerber, Radio Namakwaland en RSG. Is ook onlangs die Gospel Talent Search Wenner van 2014 wat deur Radio Tygerberg aangebied was en sal my eerste cd volgende jaar Oktober vrystel.”

Kennisgewings

Ons kamp:

Wanneer:                   19 tot 21 September

Waar:                         Boegoeberg(http://www.boegoeberg4x4.co.za/)

Koste:                         R400.00

Betaling:                    Betaal asb. in op Durbanville Bergsig se bankrekening.

Bank                            ABSA

Rekeningnommer       141 059 0154

Takkode                      334 810

Verwysing                   TGIFKamp (met jou naam)

Epos jou bewys van betaling na Gerhard Swanepoel by durbanville@tgifsa.co.za

Die betaling sluit in jou ontbyt vir die Saterdag en Sondag sowel as ’n spitbraai die Saterdagaand. Ons gaan ’n aparte epos stuur met al die detail van die kamp.

Kyk gerus op die webtuiste https://tgifcape.co.za/ vir opnames (aflaaibaar in mp3 formaat) van die vorige getuienisse en deel die Goeie Nuus.

Sien julle Vrydag!

Seën

Gerhard

Gebed en beradingskontak

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697

As enige van julle ‘n bydrae wil maak tot die TGIF bediening, is die besonderhede as volg:

Rek Naam:  NG Kerk Bergsig

Verwysing:  TGIF

Bank:  ABSA

Takkode:  334810

Tipe Rek:  Lopende

Nommer:  141 059 0154

Download SoundTrack