25 Apr 2014 – Paul Bester

25 Apr 2014 – Paul Bester

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Eerskomende Vrydag kom deel Paul Bester sy verhaal met ons.   “Paul Bester het in Kimberley groot geword en het na skool by die SA Lugmag aangesluit waar hy as helikoptervlieënier gekwalifiseer het.   In 2008 het hy die Lugmag verlaat en in die brandbestydings industrie begin vlieg en is tans betrokke by Working on Fire waar hy Huey-helikopters…

Read More Read More

11 Apr 2014 – Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu & Kapuya Nkongolo Pathycho

11 Apr 2014 – Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu & Kapuya Nkongolo Pathycho

TODAY GOD IS FIRST  Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag het ons twee sprekers. Beide is vlugtelinge vanaf die DRC (Democratic Republic of Congo) en is aktief betrokke by MES(Mould Empower Serve) en BCF(Bellville West Community Fellowship).   “I am Rev Patrick Pitshou Muanda Panzu, born in Kinshasa, Minister and Medical doctor, from the DR Congo. Missionary since the age of 19 years old and church planter, married to…

Read More Read More

4 Apr 2014 – Klasie van Heerden

4 Apr 2014 – Klasie van Heerden

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Ons luister eerskomende Vrydag na Klasie .     “Eerskomende Vrydag is een van ons eie boetas aan die woord. Hy het ‘n woord vir ons: Ken jy jou kandicap. Klasie gaan eersdaags hervestig in Thailand vir ‘n paar jaar en gaan hy ook hierdie pad wat God met hom loop deel”      Ondersteunings, beradings & gebedskontakte    Bernard:  083…

Read More Read More

28 Mrt 2014 – Brad Sadler

28 Mrt 2014 – Brad Sadler

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Ons luister eerskomende Vrydag na Brad Sadler. “CRIME DOES PAY – be careful who does the paying, I pay every single day of my life.” –  Brad Sadler     “Brad’s story is truly remarkable, from Board Room to prison cell to today, taking every opportunity to tell his story to people who will listen. Brad’s story reaches into the Corporate…

Read More Read More

14 MRT 2014 – David Lovett

14 MRT 2014 – David Lovett

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Ons ontmoet eerskomende Vrydag vir David Lovett, direkteur van Operation Mercy. “Operation Mercy is an international relief and development organization headquartered in Sweden.  We are a community of professionals who serve the poor and marginalized of Central Asia, Middle East and North Africa through an array of community development and humanitarian aid projects. Our vision is to work in partnership with…

Read More Read More

7 Mrt 2014 – Ezzat Shehata

7 Mrt 2014 – Ezzat Shehata

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag deel ‘n Egiptenaar, Ezzat Shehata, sy getuienis met ons. “Die fokus van ‘Operation Transit’ (reeds die afgelope 20 jaar) was om sover moontlik die bediening van die mense in Noord Afrika in die hande van Arabies sprekende mense te kry. Op ‘n vreemde manier het die Vader deur die skietdood van Ezzat se vriend in Mauritanie, en die daaropvolgende waarskuwing aan…

Read More Read More

28 Feb 2014 – Raymond Lombard

28 Feb 2014 – Raymond Lombard

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag deel Raymond Lombard sy getuienis met ons. “Hy het deur die 32 jaar van bediening in die kerk gedien as Distrik-superintendent, Wes-Kaap, Die Sendingraad van die V.E.K. van God, en hy is tans die Vise-Streeksopsiener van die V.E.K. van God in die Wes-Kaap. Hy is ook tans lid van die bestuursraad van die V.E.K. van God in die Weskaap….

Read More Read More

21 Feb 2014 – Andre Daniels

21 Feb 2014 – Andre Daniels

TODAY GOD IS FIRST    Eerskomende Vrydag kom deel Andre Daniels – verhoognaam Daniel Crossing – deur middel van sang en woord,  sy getuienis met ons. “Andre’s father died when he was 2 years old. He was raised by his mother and his grandmother was also a great influence on him. “I used to go to church with my grandmother – I remember that I loved being in her presence – it was very comforting to me.” This is where…

Read More Read More

14 Feb 2014 – Bruce Hebel

14 Feb 2014 – Bruce Hebel

TODAY GOD IS FIRST    Matthew 6:14-15 – For if you forgive others their trespasses, your heavenly Father will also forgive you;  but if you do not forgive others, neither will your Father forgive your trespasses. Eerskomende Vrydag kom deel Bruce Hebel, stigter van Forgiving Forward en internasionale spreker, sy verhaal met ons. Bruce Hebel, ‘n inboorling van die VSA , is tans op reis deur vier lande in Afrika om sy kosbare boodskap van vergifnis te deel. “Bruce, Toni…

Read More Read More

7 Feb 2014 – Hannes van Jaarsveldt

7 Feb 2014 – Hannes van Jaarsveldt

TODAY GOD IS FIRST    Eerskomende Vrydag kom deel Hannes van Jaarsveldt sy verhaal met ons. “Gebore 21 Julie 1982. Matriek 2000 Grey College Bfn, B.Arch geswot op Kofsies, gaan weak in Londen, daar tot bekering gekom. By my broer gaan bly in Botswana waar hulle sending werk gedoen het en toe in Pta voltyds in Sending betrokke geraak het. Baie romanties gedink oor sending en wou kos vat met groot trokke vir kinders in Noord Afrika.  Op een uitreik…

Read More Read More